KATEGORIE ARGIEWE: Watertand Resepte

Watertand Resepte

Supermark Kosrakke

Resepte: Kraglose Maaltyd Idees

Met dreigende beurtkrag deur Eskom en kerslig toekoms wat so sleg lyk is dit ideaal om voorbereid te wees in die tyd van nood wanneer daar nie krag tuis is om kos te maak nie. Ek deel ‘n paar idees wat uitstekend werk vir gasstoof voorbereiding. KOSKAS-OPSIES Geblikte salm, tuna, sardyne, pitmielies, lensies, keker-ertjies, botterbone, klappermelk, bone in tamatiesous. Verskeidenheid pesto’s…

Kokkedoor Groentetert

Resepte: Groente Tert

Hierdie resep kan ook met maalvleis en spek gemaak word. Hierdie weergawe het slegs groente en kaas vir ’n bietjie soutigheid. Kors 750 ml koekmeel 750 ml gerasperde beleë kaas 50   ml gerasperde koue botter Vulsel Groente van jou keuse (soos eiervrug, soetrissie en botterskorsie), geskil en in ewe groot blokkies gesny Olyfolie 2 liter room 24 eiers, liggies geklits…

Varkgereg

Resepte: Varkboud in Gemmerlin

Boerekos Resepteboek – Hier is ‘n watertand resep vir ‘n heerlike varkboud. Ideaal as ‘n warm of koue gereg vir enige maaltyd. BESTANDELE 1x 4 kg rou, gerookte varkboud 2 liter gemmerlimonade (ginger ale) Kookwater 1 ui, in stukke gesny 4 lourierblare 250 ml kweperjellie Vars roosmaryn en ander kruie RESEP Sit die varkboud in ’n diep pot en giet…

Melktert

Resepte: Deona Tait se Maklike Melktert

Deona Tait se gewilde melktert resep. Ideaal vir enige geleentheid as ‘n heerlike versnapering saam met bietjie koffie of tee. BESTANDELE: 1 x basiese blaardeeg (of 400 g-rol gekoopte blaardeeg) 40 g (75 ml) koekmeel 1 ml sout 675 ml melk 2 eiergele – geskei 80 g (100 ml) suiker 5 ml amandelgeursel 1/2 ml kremetart 10 ml botter 2…

Resepte: Warm Sjokoladedrankie met Malvalekkers

RESETPE – Dekadente warm sjokoladedrankie net reg vir die koue! Bestandele: 100 g donkersjokolade van ’n goeie gehalte, gekap (of gebruik witsjokolade ipv donkersjokolade) 450 ml melk (of die helfte melk en die helfte room) 6 malvalekkers Metode: Plaas die sjokolade en melk (of melk en room) in ’n klein kastrol en roer oor lae hitte totdat die sjokolade gesmelt…

Kondensmelk Vlatert

Resepte: Kondensmelk Vlatert

‘n Heerlike Kondensmelk Vlatert-resep, ideaal as ‘n nagereg, vir ‘n teeparty of ‘n Sondag kuiertjie saam met familie en vriende. LEWER 1 TERT VAN 30 CM Bereiding: 40 minute Verkoeltyd: 1 uur BESTANDELE 1 blik (385 g) kondensmelk 125 ml (½ k) suurlemoensap 5 x 250 ml (5 k) melk 80 ml (¹⁄³ k) vlapoeier 5 ml (1 t) vanieljegeursel…

Resepte: Staatmaker Souttert

RESEPTE: ‘n Staatmaker souttert met baie variasies. Bestandele: 2 koppies melk ‘n ¾ koppie koekmeel 1 koppie gerasperde kaas 5 ml sout/ pietersielie/ mosterdpoeier/ peper na smaak 2,5 ml knoffelvlokkies of vars knoffelstukkies 1 ui fyn gesny of gerasper 1 blik boeliebief / of 1 koppie gaar vleis/ of 2 blikkies tunavis. Metode: Voorverhit oond tot 180º Meng alle bestanddele…

Resepte: ‘Peppermint Crisp’ Yskastert

RESEPTE –  ‘n Ou gunsteling. Slegs 4 bestanddele – mikromaklik, maar baie lekker! Bereiding: 15 minute Staantyd: sowat  2-3 uur Genoeg vir 9 mense Bestandele: 1 blikkie karamelkondensmelk 250 ml vars room 1 x 90-100g ‘peppermint crisp’ blok skokolade 1 pakkie Tennis beskuitjies Metode: Plaas beskuitjies in tertbak geplaas word: 3 x 3 = 9 koekies Klits room tot styf…




Namecheap