KATEGORIE ARGIEWE: Watertand Resepte

Watertand Resepte

RESEPTE: Roomysbombe met Karamel

RESEPTE – Maklik en vinnig, met net drie bestanddele. So ’n bombe hou lank in die vrieskas. Sny skywe af, soos benodig, en vries die res. Gebruik enige koek vir die buitelaag en pas die roomys binne-in daarby aan. Jy kan ook die roomys verder geur met gekapte neute, konserf of iets soos peppermentsjokolade. Onthou dat alkohol sal verhinder dat…

RESEPTE: Korslose Spinasie en Spekquiche

RESEPTE – Hierdie deeglose souttertresep bevat baie min koolhidrate en kan as ligte aandete of as bykos voorgesit word. ■ 800 g babaspinasieblare ■ 250 g spekvleis, gesnipper ■ 45 ml koekmeel ■ 375 ml melk ■ 6 eiers, geklits ■ 5 ml Dijonmosterd ■ 500 ml gerasperde Cheddarkaas ■ Vars gemaalde swartpeper na smaak Voorverhit die oond tot 180°C…

RESEP: Alles in Een Ontbyt

RESEP – Genoeg vir vier mense, bereiding neem 15 minute en gaarmaaktyd neem slegs 20 minute. Worsmengsel: 6 eiers, hardgekook en afgedop sout en pas gemaalde peper 4 Russiese worsies, in skyfies gesny Sous: 500 ml (2 k) dik, klaarbereide witsous 1 blik (410 g) geroomde pitmielies 10 ml (2 t) mosterdpoeier paar druppels tabascosous 250 ml (1 k) gerasperde…

RESEP: Whisky Oliebol Poeding

RESEP – Jy sal nie aangeklam raak van die whisky nie, want die alkohol kook uit terwyl dit bak, maar die geur versprei en maak die broodpoeding ’n wenner. Genoeg vir 6 mense, Bereiding 10 minute, Gaarmaak 45 minunte. 60 ml (¼ k) botter, gesmelt 125 ml (½ k) bruinsuiker 30 ml (2 e) fyn kaneel ’n kippie neutmuskaat 4…

RESEP: Dekadente Sjokoladebruintjies

RESEP – Lewer 12 groot of 24 klein vierkante, Bereidingstyd: 15 minute, Baktyd: 25-30 minute 160 g botter 200 g gewone sjokolade 250 ml (1 k) strooisuiker 3 eiers 125 ml (½ k) koekmeel, gesif 125 ml (½ k) kakaopoeier, gesif 100 g wit sjokoladeknopies of 100 g wit sjokoladeblok 100 g amandelvlokkies versiersuiker vir bestrooi Voorverhit die oond tot…

RESEP: Mikrogolf Melkkos

RESEP – Tradisionele melkkos wat van snysels gemaak is, is voorheen skertsend stingelom-die-smoel genoem. Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 20-25 minute 100 ml (70 g) sago 1 liter (4 k) melk 30 ml (2 e) botter 2 eiers, geskei 75 ml (5 e) koekmeel 20 ml (4 t) vlapoeier 2 ml (½ t) sout 125 ml (½ k) water 60 ml…

Nasionale Melktertdag, Jou Lekker Ding

BRIEWE – Melktert is die soet simbool van ons kultuurskat. Ons eet melktert as ons gelukkig is en as ons treur. Groot mans huil in hul harde baarde as die troostende geure hul terugvat na die duimvashou as kind dat daar genoeg vlapap in die kastrol sal oorbly om uit te eet. By teepartytjies troon die melktert uit tussen koeksisters,…

Hoenderbolletjies

Resepte: Smaaklike Hoender-Happies

Hierdie hoendergereg-resep is ideaal vir vingeretes, voorgeregte en tussen-maaltyd versnaperings. SMAAKLIKE HOENDER HAPPIES Genoeg vir 6 mense Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 30min. BESTANDELE 60 ml (¼ k) broodkrummels 2 ml (½ t) elk paprika, cayennepeper, kerriepoeier en knoffelpoeier 45 ml (3 e) melk 500 g hoendermaalvleis 1 eier sout en peper BOLAAG 125 ml (½ k) broodkrummels VIR VOLTOOIING 30…




RoboForm - Learn more ...