KATEGORIE ARGIEWE: Volk en Vaderland

Volk en Vaderland

Stemme van Stomheid

NOORD-TRANSVAAL – Op 22 Junie 2013 het daar n Volksvergadering plaasgevind waarby verskeie organisasies en Boere betrokke was. Op selfde vergadering is dringend bespreek wat die pad vorentoe sou wees vir die behoud en voortbestaan van die Boerevolk. Onder bespreking was onder andere ons erfenis gebiede wat natuurlik die konsentrasie kamp kerkhowe insluit en het dit aan die lig gekom…

Mandela vervang Genl. Louis Botha

  John Gunda, ’n parlementslid  het die versoek gerig dat die regering die standbeeld van genl.. Louis Botha moet verwyder om plek te maak vir ’n nuwe standbeeld van Mandela....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Brandende Trekkers

Regte Tydens die Beskerming van Eiendom

Brief deur: Adv. Albert J Murphy Ek het verlede week op pad na my plaas in die Karoo, deur De Doorns gery en het aanskou hoe boere se wingerde afgebrand word deur werkers. Wat my veral opgeval het is die onbehulpsaamheid waarmee die Suid Afrikaanse Polisie die situasie hanteer het. Praat nie eers van die feit dat die land se…