KATEGORIE ARGIEWE: Volk en Vaderland

Volk en Vaderland

Die Vals Priesterdom: Vrymesselary onder SA Kerkleierskap

Deon Swart gesels oor die Broederbond en Vrymesselaars. Suid-Afrikaanse politiek en kerke is vir jare beheer deur geheime organisasies, wat steeds beheer uitoefen oor Afrikaanse kerke en gedenkwaardighede. Die oorspronklike video is reeds gedurende Januarie 2011 vrygestel en kan bestel word vanaf “Trumpet Call”. Hier volg ‘n kort voorskou van die video met die name van enkele Broederbond-dominees. BELANGRIK: Die…

Gautengse Wetgewer Erken Kleinfontein as Kultuurgemeenskap

Die Gautengse Portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid sê hy kan geen bewyse vind dat swart polisielede wat nie Afrikaans kan praat nie, toegang tot Kleinfontein buite Pretoria geweier word nie. Afrikaners elders…

Selfbeskikking: Afrikaners moet mag konsentreer

RUBRIEK – Afrikaners is tradisioneel in staat om in afgeleë en ongunstige plekke te vestig en selfs te floreer. Die Kaap was reeds ’n afgeleë deel van ’n wêreldryk, maar die binneland het nuwe betekenis aan die begrip “afgeleë” besorg. Verbasend is nie die mate van verwildering wat soms ingetree het nie, maar die mate […]

Arbeid en die verval van die Westerse beskawing

Die voortdurende vraag na goedkoop arbeid is besig om in Europa, Noord-Amerika en natuurlik ook Suid-Afrika die spore van ‘n Westerse beskawing stadig maar seker dood te vee. Tydens ‘n besoek aan die VSA was dit opmerklik dat die hotelskoonmaker van die een of ander arm Sentraal-Amerikaanse land afkomstig was en die taxi-bestuurders van lande […]

Uniegebou 1925

Pretoria in Oktober 1931 tot stad verklaar

PRETORIA – Op 14 Oktober 1931 is Pretoria amptelik tot stad verklaar. Dit sou die Afrikanerstad by uitnemendheid word en vir vele ’n simbool van Afrikaners se oorheersing van Suid-Afrika – positief of negatief. Nadenke oor die wese van ’n stad, maak die geval van Pretoria uiters aktueel.

Rooi Oktober Gee die Olifant ‘n Naam

deur Manfred Delport Volg Manfred op Facebook. Rooi Oktober was ‘n dawerende sukses, en net nog ‘n bewys van Gustav Venter se stelling dat Afrikaners se uitnemendheid in ons breinselle, en…

Vier stellings oor apartheid

RUBRIEK – In Suid-Afrika se hoogs gesentraliseerde onderwysstelsel, het kinders in verskeie grade die afgelope kwartaal die demokratisering van Suid-Afrika behandel. Handboekuitgewers, wat graag sien dat die staat hulle boeke voorskryf, gaan uit hulle pad om die onderwerp in te klee soos politieke maghebbers dit verkies. Selfs Afrikaneronderwysers, wat min agtergrond oor die verlede het, […]

Afrikaners in buiteland kan nou vir selfbeskikking stem

POLITIEK – In ‘n mediaverklaring het die Vryheidsfront Plus die aanvaarding van die Wysigingswetsontwerp op die Kieswet vandag verwelkom. Dr. Corné Mulder, die Vryheidsfront Plus se hoofwoordvoerder oor binnelandse sake, het gesê dat die wysiging bepaal dat alle Suid-Afrikaanse burgers in die buiteland aanstaande jaar in die algemene verkiesings sal kan stem. Dr. Mulder het […]