KATEGORIE ARGIEWE: Volk en Vaderland

Volk en Vaderland

Bloedrivier

Gelofte Dag, Die Slag van Bloedrivier op Sestien Desember 1838

BOERE GESKIEDENIS – Die Slag van Bloedrivier is op 16 Desember 1838 naby die Bloedrivier in die huidige Natal, geveg. Sowat 470 Boere, onder leiding van Andries Pretorius, het ‘n ossewalaer beskerm teen tussen 10 000 en 20 000 Zoeloe-impies. Die Zoeloekrygers, onder Koning Dingaan se regering, is aangevoer deur Dambuza (Nzobo) en Nhlela. Op 15 Desember 1838 het die Boere inligting…

Boerehelde, Hulde aan Kommandant JJS Theron

BOERE GESKIEDENIS –  Boerehelde, ons bring hulde aan Kommandant Daniël (Danie) Johannes Stephanus Theron (1872 – 1900). Hy was ‘n baasverkenner in die Tweede Vryheidsoorlog. Gebore op 9 Mei 1872 in Tulbagh, Wes-Kaap. Verhuis hy later na die Transvaal waar hy hom bekwaam as prokureur en praktiseer op Krugersdorp in Sentraal-Transvaal. Vroeg-vroeg wys hy sy durf en daad en liefde…

Tweede Wêreldoorlog in Europa op 8 Mei 1945 tot ’n End Gekom

LEEUWBERG – Die “Oorlogwolke” het van Saterdag vroeg al donker saamgepak oor Leeuwberg, die geskiedkundige plaas van advokaat Colin Steyn en sy vrou, Jackie, naby Bloemfontein, Vrystaat toe die Val van Berlyn van 2 Mei 1945 herdenk is. Oorwinnings in Europa-dae, wat veldslae in die Tweede Wêreldoorlog herdenk, word sedert 2006 al so deur die Suider-Afrikaanse Wapen-en-ammunisieversamelaarsvereniging se Vrystaat-tak ten…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

177 Jaar Herdenking, Moord op Piet Retief en sy Manne

GESKIEDENIS – Dit is vandag 6 Februarie 2015, die 177-jarige herdenking van die verraderlike moord op Goewerneur Pieter Retief en 70 manskappe op 6 Februarie 1838. Op daardie noodlottige Dinsdagoggend,6 Februarie 1838, is Retief, sy manskappe,waaronder 4 jong seuns en sowat 30 agterryers deur die Zoeloekoning Dingane se impis om die lewe gebring. Retief het,ten spyte van waarskuwings,’n tweede keer…

BRIEWE: Afrikaans is Amptelik Negentig Jaar Jonk

BRIEWE – Afrikaans vier hierdie jaar sy negentigste erkenning as amptelike taal in Suid-Afrika. Die Parlement van die eertydse Unie van Suid-Afrika het Afrikaans op 8 Mei 1925 as amptelike landstaal erken. Afrikaans is een van net vier tale wat in die vorige eeu suksesvol in alle taalfunksies moderniseer het. Omdat Afrikaans die jongste taal is, kan ons met reg…

Boere Geskiedenis: Louw Jacobus Wepener

BOERE GESKIEDENIS – Louwrens Jacobus Wepener, gesneuwel in die ouderdom van 53 jaar en 25 dae. Hy het geval toe hy die onmoontlike vermag het en die berg reeds oorwin was. Want die Basoeto’s was aan die vlug toe hy getref is. In ons hele galery van oorlogshelde is daar geeneen merkwaardiger as Louw Wepener nie. Hy was ‘n fyn…

Ons Volk is in ‘n Krisis

VOLK in KRISIS: – Mense leer en word deur die plek en die mense rondom hulle beïnvloed. In ‘n land soos Suid-Afrika het baie mense van die stories geleer van wat om hulle gebeur. Hierdie stories dra inligting en idees oor die lewe en die gebruike, tradisies en herinneringe soos oorgedra van ouers na kinders KULTUUR Kultuur verwys na die…

Trichardt-monument geskend

Die bekende Trichardt-gedenkmonument, ‘n wawiel, in die middestad van Nelspruit met sy historiese brons sonwyser, is oopgebreek en van alles gestroop. Die loodkapsule wat sedert 1938 in die monument bewaar...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap