KATEGORIE ARGIEWE: Toerisme Rubriek

Toerisme, Vakansies en Besienswaardighede

Video: How to tell if a Lion or Elephant is about to charge

KRUGER PARK – The following information is provided in the hope that it will contribute to safe interactions between tourists and wild game. Professional hunter and ballistics expert, Don Heath, talks us through the body language of African game. His job is to make sure his clients don’t get killed and to teach other professional hunters how to stay cool…

Toeriste in Krugerwildtuin Olifant-aanval het onnodige risiko geneem

NELSPRUIT – ‘n Skok-video het na vore gekom van die mees onlangse olifant aanval in die Kruger Nasionale Park (KNP), wat toon dat twee toeriste onnodige risiko’s geneem het terwyl hulle op ‘n rit deur die wildtuin was. Toeriste Sarah Brooks en Jans de Klerk, moes in die hospitaal opgeneem word nadat ‘n olifant hul voertuig ‘n paar keer omgerol…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Spanje in Noord-Afrika: Die enklawes Ceuta en Melilla

In ‘n vorige blog-artikel is genoem dat Spanje tans weer in ’n woordeoorlog oor die Britse besitting Gibraltar betrokke is. Die Britte wys byvoorbeeld daarop dat Spanje nie konsekwent is as Gibraltar weens “territoriale integriteit” teruggeëis word nie en dat geografie die alles bepalende faktor is. Spanje, wat met klippe gooi, sit self in die […]

Katedraal Altaar

Almeria: ‘n Blik op alledaagse Spanje

TOERISME – Almeria, die stad waar ek sedert die begin van Junie woon, is in die provinsie Andalusië in die suide van Spanje geleë. Dit is ‘n belangrike hawestad met talle veerbote na Marokko en Algerië. Die naam Almeria is van Arabiese oorsprong (Al-Mariyah) en beteken “spieël” wat verwys na die see wat meesal soos ‘n spieël lyk, sonder golwe….

Suid-Tirool: ‘n Voorbeeld vir Afrikaner-selfbeskikking

Die besoek van die afvaardiging van die Orania Beweging aan Suid-Tirool was om verskeie redes merkwaardig en besonders. Alhoewel Suid-Tirool nie een van die 3 klassieke stamlande van die Afrikaners (Nederland, Frankryk en Duitsland) is nie, is dit ‘n streek met wie daar al ou bande bestaan. Wat Suid-Tirool anders maak as lande soos Frankryk, […]




Namecheap