KATEGORIE ARGIEWE: Skewe Karakters

Obskure Persone en Hansworse

Pierre de Vos

Pierre de Vos se Konstitusionele Homoseksuele Multikulturele en Ateïstiese Konstipasie

RUBRIEKE – Pierre de Vos sê Afrikaners teer op Engelse belastings en mag nie meer in Afrikaans studeer nie. Haha, Pierre, jy het jouself nou oortref. Baie geluk! Ja, dis eenvoudig: verbied eenvoudig die Afrikanerstudente om op enige plek te mag studeer! Hulle moet gestraf word vir die apartheid van hul ouers. Ons teer op julle Engelse belastings! Dis hoog…

DA-lid Belaster Voormalige Dienspligtiges in Naarpers se Prawda

deur Manfred Delport Volg Manfred op Facebook. Boetman is vanoggend die bliksem in. Dis Boetman se eie skuld, want hy behoort teen dié tyd beter te weet as om die…

Nathan Kirsh – ‘Chaos is fantasties’ vir Besigheid

Die omstrede Nathan Kirsh, die man agter Agang en die DA se Glynnis Breytenbach, is die grootste aandeelhouer van Magal Security Systems en ‘n direkteur van die maatskappy. Magal Security...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Informante verraai mede-Afrikaners vir geld

Dit het tydens die hoogverraadverhoor in Bloemfontein aan die lig gekom dat Afrikanerr-informante wat deur die polisie gebruik word om op ander Afrikaners te spioeneer hoofsaaklik deur geld gemotiveer word….

Ombudsman: Woorde op sosiale media kan kwaai gevolge inhou

LASTER – Facebook, ander sosiale media en webwerwe waarop mense kan kommentaar lewer, is nie plekke waar grenslose spraakvryheid geld nie, hoewel baie mense graag so wil dink.

Carina Papenfus under scrutiny

CAPE TOWN – The case of the brutal assault on Flippie Engelbrecht is back in court tomorrow and it’s becoming clouded in controversy. One of the accused committed suicide when the case took its toll. But Engelbrecht’s version of events, that allegedly left him a blind amputee have been questioned. And now the credibility of […]

Carina Papenfus – Wat is die feite oor Flippie?

KAAPSTAD – Wie is Carina Papenfus? Papenfus, sekretaris van The Freedom Trust, ’n organisasie wat na die belange van vroue, kinders en gestremdes omsien, het ses maande gelede by die trust aangesluit. Sy dien ook in ’n reeks soortgelyke instellings en organisasies, het sy gister gesê. Sy werk vrywillig en is nie ’n trustee nie. […]

Carina Papenfus gesekwestreer

ROBERTSON – Carina Papenfus, die menseregte-aktivis en dryfveer agter die Flippie Engelbrecht-saak, was voorheen ’n miljoenêr-eiendomsontwikkelaar en prokureur voordat sy gesekwestreer is en van die prokureursrol geskrap is. Papenfus, wat deesdae in Hermanus woon, het tot 2007 in Johannesburg as prokureur gepraktiseer. Sy en haar man, Hendrik, was ook by ’n eiendomsontwikkelings van miljoene rande […]




Boerevolk Erfenisbewaring