KATEGORIE ARGIEWE: Politieke Rubrieke

Politieke Rubrieke

DA betoging by Kleinfontein

Afrikaners gee Demokratiese Alliansie die Trekpas

RUBRIEKE: Na die ontbinding van die Nuwe Nasionale Party (NNP), het baie Afrikaners ‘n heenkome by die Demokratiese Alliansie (DA) gevind, bloot om ‘n verenigde opposisie teen die ANC te vorm. ‘n Klein persentasie het egter by die Vryheidsfront Plus aangesluit. Tydens vorige verkiesings het die DA egter daarop geroem dat dié party die enigste politieke opsie is wat teenstand…

Só verraai die DA volgelinge met SEB

RUBRIEK – Die meeste lesers van dié rubriek is waarskynlik wit, Afrikaanssprekend, middelklas en hardwerkende belastingbetalers. Sou hulle stem, is dit waarskynlik vir die Demokratiese Alliansie (DA) omdat hulle glo dié party bevorder hul belange beter as enige ander party. Hul steun is waarskynlik een van die groot redes waarom die DA die laaste tyd […]


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier