KATEGORIE ARGIEWE: Politieke Rubrieke

Politieke Rubrieke

Rooi Oktober Gee die Olifant ‘n Naam

deur Manfred Delport Volg Manfred op Facebook. Rooi Oktober was ‘n dawerende sukses, en net nog ‘n bewys van Gustav Venter se stelling dat Afrikaners se uitnemendheid in ons breinselle, en…

Afrikaners moet tot intellektuele verset oorgaan

Prof. Koos Malan het onlangs ‘n studie gedoen oor onderskeidelik die Baske en die Katalane se oorlewingstryd teen Spaanse oorheersing (veral tydens die Franco-diktatorskap van 1939 tot 1975) en hulle onderskeie strategieë bekyk. Kortliks is sy bevinding die volgende: Die Baske, ‘n klein volk met ‘n unieke taal wat aan geen ander taal verwant is […]

Hotnotsgode en Kruiperkaners

deur Skoppensboer Skoppensboer begaan nou hier ‘n stuk eklektisisme, want hy leen by die SABC3 wat die reeks “Hotnotsgode” uitgesaai het en by dr. Dan Roodt wat “Kruiperkaners” gemunt het….

Jonathan Jansen is ’n Wolf in Skaapsklere, Resensie

deur Chris Louw As Kovsies glo dat hul nuwe rektor, Jonathan Jansen, hom gaan beywer vir die behoud van Afrikaans as onderrigtaal aan hul universiteit, gaan hulle lelik ontnugter word….

Manfred Delport

Djonnitin Jansen se Rassistiese Nyd

deur Manfred Delport Volg Manfred op Facebook. Djonnitin Jansen, rektor van Kovsies, voel klaarblyklik weer afgeskeep en / of verveeld, en het derhalwe besluit om sy gunstelingteiken, Afrikaners, by te kom….

Vier stellings oor apartheid

RUBRIEK – In Suid-Afrika se hoogs gesentraliseerde onderwysstelsel, het kinders in verskeie grade die afgelope kwartaal die demokratisering van Suid-Afrika behandel. Handboekuitgewers, wat graag sien dat die staat hulle boeke voorskryf, gaan uit hulle pad om die onderwerp in te klee soos politieke maghebbers dit verkies. Selfs Afrikaneronderwysers, wat min agtergrond oor die verlede het, […]

Wat het werklik by Sharpeville gebeur? Kry Die Waarheid!

Dan Roodt – Die bestuurder van die sokkerklub Manchester United karring nou met my omdat ek gesê het dat apartheid ‘n mite is. Hy praat van Sharpeville, Soweto en Steve Biko. Nou het ek die verhaal van Sharpeville gaan naslaan in ‘n boek wat ons uitgegee het en as mens dit lees, besef jy watter intense propagandaveldtog die verdomde Britse/Engelse…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Hacker

The Power of Lies in the the Media

Trust is earned through the test of time, not through marketing and self-acclaim. Africa Check has, by their own admission, only been in existence for short while, yet they proclaim themselves trustworthy beyond reproach?




Namecheap