KATEGORIE ARGIEWE: Politieke Rubrieke

Politieke Rubrieke

Afrikaners en hul Reaksie op Mandela-sterfte

Afrikaners se reaksie op die dood van voormalige president Nelson Mandela is nogals deur twee teenpole gekenmerk. Aan die een kant ‘n oordrewe verromantisering wat aan afgodery grens. Aan die ander kant ‘n reaksie van mense wat dink dat as hulle ‘terroris, terroris’ van hul dakke gaan afskree die wêreld skielik minder van Mandela gaan […]

‘n Seder Val in Potchefstroom

deur Skoppensboer Skoppensboer dink Afrikaners het mal geword. Ten minste volgens Einstein se definisie. Hy het mos gesê die definisie van waansin is wanneer jy keer op keer dieselfde ding…

Suid-Afrika is ‘n Zombie-Apokalips-in-wording

deur Dan Roodt Hou van Dan Roodt se Facebookblad Rekenaarspeletjies en Hollywood het die tema van die zombie-apokalips gewild gemaak. Vanjaar is een van die groot Hollywood-films met Brad Pitt…

Selfbeskikking: Afrikaners moet mag konsentreer

RUBRIEK – Afrikaners is tradisioneel in staat om in afgeleë en ongunstige plekke te vestig en selfs te floreer. Die Kaap was reeds ’n afgeleë deel van ’n wêreldryk, maar die binneland het nuwe betekenis aan die begrip “afgeleë” besorg. Verbasend is nie die mate van verwildering wat soms ingetree het nie, maar die mate […]

Wat Beteken ‘Regs en Rassisties’?

deur Dan Roodt Hou van Dan Roodt se Facebookblad Vele lesers van hierdie blad is waarskynlik daarvan bewus dat ‘n naamlose Facebook-groep aanhoudend klagtes teen PRAAG aanmeld by Google en…

Rassetransformasie Moet Diep Sny – Jonathan Jansen

Vandeesweek het prof. Jonathan Jansen ‘n rubriek in Afrikaans en Engels in Beeld, Die Burger en The Times gepubliseer waarin hy wesentlik die regering se plan steun om van blankes…

Ope Brief aan Adriaan Basson

deur Manfred Delport Volg Manfred op Facebook. Vir die afgelope paar dae het ek gewik en geweeg of ek iets oor die Boeremag moes skryf. Dis moeilik om enersyds intens jammer…

Wie Moet Skuld Kry vir Land se Toestand?

RUBRIEK – Die kernargument van Frans Cronjé se rubriek verlede week – dat “dom, wit, regse rassiste” (of is dit wit, dom, rassistiese regses of regse, dom, rassistiese wittes?) se “onverskilligheid jeens swart lyding tot ’n tweede revolusie kan lei” – bevat, met alle respek, ’n hele paar aanvegbare stellings. Wie presies is hierdie “rassiste” […]




Namecheap