KATEGORIE ARGIEWE: Politieke Rubrieke

Politieke Rubrieke

DA-lid Belaster Voormalige Dienspligtiges in Naarpers se Prawda

deur Manfred Delport Volg Manfred op Facebook. Boetman is vanoggend die bliksem in. Dis Boetman se eie skuld, want hy behoort teen dié tyd beter te weet as om die…

DA kan nie enkele bron verskaf vir ‘sukses’-bewerings nie

Die DA twiet lustig en onophoudelik oor die party se “suksesse” in die Wes-Kaapse regering. Net so leuenagtig soos die party se plakkate wat lui “Registreer en wen!” asof die…

VSA en VK destabiliseer die hele wêreld

Regeringsgeboue word verwoes, geplunder. Dit gebeur in Kaïro, Kiev, Bangkok, en nou in Gauteng, Suid-Afrika. Die regerings staan magteloos op die kantlyn en toekyk. In Suid-Afrika waar die polisie wel ingryp om…

Manfred Delport

Rampie toe net ‘n DAGGAdampie

deur Manfred Delport Volg Manfred op Facebook. Die afgelope paar dae was ‘n besonder vermaaklike week in die Suid-Afrikaanse partypolitiek. Ek geniet niks meer as om te sien hoe ‘n…

Gaap, nog ‘n ‘regse komplot’

President Jacob Zuma en sy kabinetslede was veronderstel om aan die hand van die “Boerevolk” te sterf tydens die verkiesingskonferensie van 2012 in Mangaung. Die hof in Bloemfontein het Maandag gehoor…

Manfred Delport

Niekie word getransformeer

deur Manfred Delport Volg Manfred op Facebook. Ek was nog nooit ‘n groot bewonderaar van inbelprogramme op die draadloos nie. Dis ‘n goedkoop asook ‘n lui manier vir radiostasies om…

Voetsole en Veldskoene: Chris Jones oor Versoening

deur Leon Lemmer Chris Jones is ‘n teoloog verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US). Hy het onlangs ‘n artikel oor versoening in Die Burger (28 Des, p 15) gepubliseer. Daar…

‘n Tata, nie ‘n Mercedes nie

deur Leon Lemmer Uit die buiteland word ek oorval met boodskappe deur mense wat dink almal in Madibië rou. Ek wens dat almal nou van die Mandela-wa afklim en besef…




Namecheap