KATEGORIE ARGIEWE: RUBRIEKE

Rubrieke is kommentaar en/of informasie wat deur kundiges saamgestel is

Boere Geskiedenis: Louw Jacobus Wepener

BOERE GESKIEDENIS – Louwrens Jacobus Wepener, gesneuwel in die ouderdom van 53 jaar en 25 dae. Hy het geval toe hy die onmoontlike vermag het en die berg reeds oorwin was. Want die Basoeto’s was aan die vlug toe hy getref is. In ons hele galery van oorlogshelde is daar geeneen merkwaardiger as Louw Wepener nie. Hy was ‘n fyn…

Kokkedoor Groentetert

Resepte: Groente Tert

Hierdie resep kan ook met maalvleis en spek gemaak word. Hierdie weergawe het slegs groente en kaas vir ’n bietjie soutigheid. Kors 750 ml koekmeel 750 ml gerasperde beleë kaas 50   ml gerasperde koue botter Vulsel Groente van jou keuse (soos eiervrug, soetrissie en botterskorsie), geskil en in ewe groot blokkies gesny Olyfolie 2 liter room 24 eiers, liggies geklits…

Varkgereg

Resepte: Varkboud in Gemmerlin

Boerekos Resepteboek – Hier is ‘n watertand resep vir ‘n heerlike varkboud. Ideaal as ‘n warm of koue gereg vir enige maaltyd. BESTANDELE 1x 4 kg rou, gerookte varkboud 2 liter gemmerlimonade (ginger ale) Kookwater 1 ui, in stukke gesny 4 lourierblare 250 ml kweperjellie Vars roosmaryn en ander kruie RESEP Sit die varkboud in ’n diep pot en giet…

Gedig: Hoor Boervolk – Daar is Een God!

GEDIG – Hoor Boerevolk, daar is Een God! In die lyding van ons wonde deur die kreun van kwynend kroos het ‘n nuwe lied op ons tong geval wat saam met die daeraad bly bloos;… dit is ‘n lied van stille wagting, ‘n lied op wat moet kom om in die fleur van ons geslagte tot die mooiste skoonheid te…

Gedig: Boer se Onrus Groet

Stille donker nag, So ook is die dag. Die geduld van ‘n Boer, Sit hy vyand en beloer. Agter die kakibos geen roer, Slegs die wind gesuis wat sloer. Stadig kom die duiwel onbewus, Min wetend van Boer en hom se lus. Strompelende ego stem deur die lug, Lewensblus gaan hom nou-nou tug. Vinger stadig op die sneller …… Hartklop…

Lappop

Gedig: Lappop

DEUR DRIES KRIEL Sy is van Boere afkoms Net vier kort jaartjies oud Haar oë is soos die hemel En vlegseltjies van goud Op hul plaas daar in die Vrystaat Waar hul klipsteen woning staan Neem sy haar tuisgemaakte lappop Oral waar sy gaan Die diere het sy almal By die naam geken So weet sy altyd eerste Waar broei…

Gedig: Boere Kind

BOERE KIND Op erf deurdrenk met Boerebloed, onder stof, pol en kluit roep die stemme van die Boerekind, roep dit luid daaruit In die stilte klank……. wanhoop en smart die roepstem van die kind deurboor my kloppend Boerehart in die ritsel van die wind Waar bome deur die kopend bars Daar grafsteen tog moet staan die gruis en klip onder…

Pierre de Vos

Pierre de Vos se Konstitusionele Homoseksuele Multikulturele en Ateïstiese Konstipasie

RUBRIEKE – Pierre de Vos sê Afrikaners teer op Engelse belastings en mag nie meer in Afrikaans studeer nie. Haha, Pierre, jy het jouself nou oortref. Baie geluk! Ja, dis eenvoudig: verbied eenvoudig die Afrikanerstudente om op enige plek te mag studeer! Hulle moet gestraf word vir die apartheid van hul ouers. Ons teer op julle Engelse belastings! Dis hoog…




Namecheap