KATEGORIE ARGIEWE: RUBRIEKE

Rubrieke is kommentaar en/of informasie wat deur kundiges saamgestel is

Boerehelde, Hulde aan Kommandant JJS Theron

BOERE GESKIEDENIS –  Boerehelde, ons bring hulde aan Kommandant Daniël (Danie) Johannes Stephanus Theron (1872 – 1900). Hy was ‘n baasverkenner in die Tweede Vryheidsoorlog. Gebore op 9 Mei 1872 in Tulbagh, Wes-Kaap. Verhuis hy later na die Transvaal waar hy hom bekwaam as prokureur en praktiseer op Krugersdorp in Sentraal-Transvaal. Vroeg-vroeg wys hy sy durf en daad en liefde…

Tweede Wêreldoorlog in Europa op 8 Mei 1945 tot ’n End Gekom

LEEUWBERG – Die “Oorlogwolke” het van Saterdag vroeg al donker saamgepak oor Leeuwberg, die geskiedkundige plaas van advokaat Colin Steyn en sy vrou, Jackie, naby Bloemfontein, Vrystaat toe die Val van Berlyn van 2 Mei 1945 herdenk is. Oorwinnings in Europa-dae, wat veldslae in die Tweede Wêreldoorlog herdenk, word sedert 2006 al so deur die Suider-Afrikaanse Wapen-en-ammunisieversamelaarsvereniging se Vrystaat-tak ten…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

RESEP: Whisky Oliebol Poeding

RESEP – Jy sal nie aangeklam raak van die whisky nie, want die alkohol kook uit terwyl dit bak, maar die geur versprei en maak die broodpoeding ’n wenner. Genoeg vir 6 mense, Bereiding 10 minute, Gaarmaak 45 minunte. 60 ml (¼ k) botter, gesmelt 125 ml (½ k) bruinsuiker 30 ml (2 e) fyn kaneel ’n kippie neutmuskaat 4…

Karstoeltjie

WENKE: Mamma die Bonkige Winterbaadjie is Lewensgevaarlik

KARSTOELJIE WENKE – As jy die bande van jou kind se karstoeltjie om ’n dik baadjie vasmaak, is daar ’n groter kans vir ’n besering tydens ’n ongeluk omdat die baadjie tydens impak saamdruk en die beweegruimte binne die harnas groter word. Bonkige winterbaadjies en jou kind se karstoeltjie kan ’n gevaarlike kombinasie wees. Navorsers by die Amerikaanse Akademie vir…

Vader is Almagtig!

DAGSTUK – Kom ons kyk hoe Almagtig is ons Vader. Kyk hoe het Hy deur die geslag van Adam tot Noag vir ons voorspel, hoe Hy ons sal verlos en red! Adam: Man of Mens Set: Aangestel (appointed), bemagtig (possess) Enos: Sterfling (mortal man), swak (feeble), verganklik (frail) Kenan: droefheid en smart (sorrow) Mahalálel: Die Geseënde God (Elohim), (The blessed…

Die Grootste Sonde

DAGSTUK – Vandag het ek ‘n vraag: Watter sonde is dan die grootste? Rook, drink, skinder, hoerreer, vuiltaal, ooreet, afgunstig, moord, twis, haat, onvergewings-gesindheid, tweedrag en daar is baie meer. Hier is net ‘n paar van dit. Mense is so lief om sonde in katogorieë te plaas en te oordeel. Soos iemand wat rook – is dit die grootste sonde?…

RESEP: Dekadente Sjokoladebruintjies

RESEP – Lewer 12 groot of 24 klein vierkante, Bereidingstyd: 15 minute, Baktyd: 25-30 minute 160 g botter 200 g gewone sjokolade 250 ml (1 k) strooisuiker 3 eiers 125 ml (½ k) koekmeel, gesif 125 ml (½ k) kakaopoeier, gesif 100 g wit sjokoladeknopies of 100 g wit sjokoladeblok 100 g amandelvlokkies versiersuiker vir bestrooi Voorverhit die oond tot…

RESEP: Mikrogolf Melkkos

RESEP – Tradisionele melkkos wat van snysels gemaak is, is voorheen skertsend stingelom-die-smoel genoem. Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 20-25 minute 100 ml (70 g) sago 1 liter (4 k) melk 30 ml (2 e) botter 2 eiers, geskei 75 ml (5 e) koekmeel 20 ml (4 t) vlapoeier 2 ml (½ t) sout 125 ml (½ k) water 60 ml…




Namecheap