KATEGORIE ARGIEWE: Motors en Motorfietse

Motors, Vragmotors, Mototfietse en Vierwiel

MOTORS: Toyota se RAV4 Opgedollie

MOTORS – In 1995 was die eerste RAV4 al ’n bekwame sand- en stoftrappers wat nogal lekker hoog op sy wiele geloop het. Volgens Toyota is dit hy wat die sportnutsvoertuigsektor (SNV) in 1995 met sy RAV4 begin het. En nou het dié maatskappy sy gewilde RAV4 vir die nuwe jaar opgedollie sonder om aan die enjins te karring. Die…

MOTORS: Volkswagen se Nuwe Caddy

MOTORS – Volkswagen se Caddy is waarskynlik loshande die gewildste ligte afleweringsvoertuig en mensekarweier in die voertuigsegment is. Wêreldwyd is immers al 1,5 miljoen Caddy’s die afgelope 11 jaar verkoop. Die nuwe, vierde geslag Caddy spog nou met ’n varser voorkoms danksy skerper ontwerplyne. Dit bly egter steeds getrou aan Volkswagen se kenmerkende familietrekke (DNA). Maar dit is veral aan…

Motor van die Jaar: Porsche kry dit weer reg!

deur André Olivier Die Porsche Cayman S is die Motor van die jaar 2014! Motorjoernaliste en gesaghebbendes in die motorbedryf het gisteraand vir die tweede jaar na mekaar aanskou hoe…

Blitsbukskoning : VW of Mercedes?

Tradisioneel het Volkswagen die konsep van blitsbukse aan die wêreld bekendgestel met die oorspronklike VW Golf GTi. Deur die jare het meeste van die huidige vervaardigers ook soortgelyke motors die…

Mitsubishi ASX is ‘n Verfynde Sportnuts

Die Mitsubishi ASX is nie ‘n motor nie, maar word as ‘n “aktiewe sportnutsvoertuig” geklassifiseer. Dit is ontwerp om stelling in te neem teenoor voertuie soos die Nissan Qashqai. Alhoewel…

9 Nominasies vir Motor van die Jaar by JIMS

deur André Olivier By die Johannesburgse Internasionale Motorskou, wat tans by die NASREC Uitstalsentrum, suid van Johannesburg gehou word, is die  2014 WesBank / SAGMJ Motor van die Jaar-finaliste aangekondig….

Koreaanse inval

deur André Olivier Vergeet maar van die Chinese inval wat die motormark aanbetref. Ja, hulle is op pad, maar nog geensins naby genoeg om die bestaande vervaardigers soos Toyota, Nissan,…

Motor Rubriek – Porsche Cayenne Turbo S

  Die Porsche Cayenne is nog ’n suksesverhaal afkomstig van hierdie bekende motor-vervaardiger. Aanvanklik was daar baie kritiek uit die motorwêreld toe dit bekend geword het dat Porsche hulle op…




Namecheap