KATEGORIE ARGIEWE: Rekenaar Hulpbronne

Rekenaar en Internet Hulpbronne

Soek ‘n Spesifieke Foto op die Internet

WENKE – Baie internetgebruikers is reeds bewus van “Google Images”, maar die fasiliteit kan ook gebruik word om vir ‘n spesifieke foto of ander grafika op die internet te soek deur op die kamera te klik. Sien gerus die video hierna.

Kry ‘n Radiospeler vir Internet Radiostasies

RadioSure is GRATIS en baie handig om na Internet Radiostasies te luister. Internet Radiostasies word oor die algemeen gebruik vir volksverwante radio uitsendings wat nie onderworpe aan goedkeuring deur die owerhede is nie.




Namecheap