KATEGORIE ARGIEWE: Handige Wenke

Handige Wenke

Karstoeltjie

WENKE: Mamma die Bonkige Winterbaadjie is Lewensgevaarlik

KARSTOELJIE WENKE – As jy die bande van jou kind se karstoeltjie om ’n dik baadjie vasmaak, is daar ’n groter kans vir ’n besering tydens ’n ongeluk omdat die baadjie tydens impak saamdruk en die beweegruimte binne die harnas groter word. Bonkige winterbaadjies en jou kind se karstoeltjie kan ’n gevaarlike kombinasie wees. Navorsers by die Amerikaanse Akademie vir…

VIDEO: Vuur Maak met Kougompapiertjie en Battery

HANDIGE WENKE – As jy ooit in die bos moet oorleef en jy weet nie hoe om ‘n vuur te maak nie, wys hierdie video jou hoe om met ‘n kougompapiertjie en flitslig se battery ‘n vlam te maak. Grant Thompson het die video op YouTube gelaai en die video is reeds meer as 1.8 miljoen keer gekyk. Dit is…

So Maak Mens: Handige Wenke

Handige Wenke Met Sout: Volgens die Sout Instituut (Ja, daar is so ‘n Instituut) wat hier verkry kan word: Sout Instituut, is daar sowat 14,000 gebruike vir sout waarvan die normale gebruik vir die bevordering van die smaak van kos maar ‘n klein gedeeltetjie is. Hier is so paar van die gebruike vir “Te Doen” takies in en om die…

Soek ‘n Spesifieke Foto op die Internet

WENKE – Baie internetgebruikers is reeds bewus van “Google Images”, maar die fasiliteit kan ook gebruik word om vir ‘n spesifieke foto of ander grafika op die internet te soek deur op die kamera te klik. Sien gerus die video hierna.

Kry ‘n Radiospeler vir Internet Radiostasies

RadioSure is GRATIS en baie handig om na Internet Radiostasies te luister. Internet Radiostasies word oor die algemeen gebruik vir volksverwante radio uitsendings wat nie onderworpe aan goedkeuring deur die owerhede is nie.




Namecheap