KATEGORIE ARGIEWE: Gedigte en Digters

Gedigte en Digters

Gedig: Boetie, staan ons grensdraad nog?

‘n Gedig deur Pieter F Bruwer “Boetie, staan ons grensdraad nog?” So sou Oupa telkens vra. “Boetie, staan ons grensdraad nog?” Sou hy gedurig kla. Ek wou hom nie sê hoe laag ons drade hang, want ek wou nie hê hy moes weet van die bang. “Boetie, staan ons grensdraad nog?” Wou hy nogmaals weet. “Boetie, staan ons grensdraad nog?”…

Gedig: Ou Plaashek

‘n Gedig deur Pieter F Bruwer Ou plaashek, jy hang sommer oop ons lewenshuis is nou gesloop, niks te bewaak of teen te keer niks is vir ons van waarde meer, jou vlaktes lê bleek bles gewei verlatenheid ‘s wat agterbly. Ou plaashek, jy hang sommer oop hoop het eenvoudig weggeloop, sovele bitter droogtes deur seisoene harde werk en sleur,…

Gedig: Ode aan Kinderjare

VOORWOORD: As jy dit gehad het koester dit, gun dit vir jou kinders en kleinkinders. – Pieter Die lewe se grootste geskenk is gelukkige kinderjare – daardie tyd dat jy gedrenk word in die egte en die ware; jy waarheid kan leer ken en ware liefde kan ervaar – in geborgenheid leer wen en om verloor te aanvaar. Dis iets…




Boerevolk Informasie