KATEGORIE ARGIEWE: Gedigte en Digters

Gedigte en Digters

Betogings by Universoteite 800

Gedig: Afbreker

Gedig: ‘n Gedig deur Bernard Fielies oor “Studente Betogings” Afbreker, jy  bokspring en huppel soos ‘n held, maar stadig verdrink jy in jou eie geweld… Jy gaan tekere met knopkierie, knuppel en klip en laat die land se trane aanhoudend drup… Jy maak dit duidelik, “Hierdie is mý land!”, maar breek dit dan af en steek dit aan die brand!…

Gedig: Stakings, Betogings, Onluste Vure wat Woed

GEDIG: Geskrywe en opgedra aan die Boervolk van Suid-Afrika, Stakings, Betogings, Onluste Vure wat Woed. In die reën sit ek een nag, Skielik val dit my by van die verskrikkelike dag. In ‘n oogwink ontneem van ons Vaderland, Gegee aan die pikswart hand. Swaar sal die onheil Suid-Afrika knak, In skandaal sal ons wees op ekonomiese vlak. Plaasmoorde – Oorlewing,…

Boere Standbeeld

Gedig: Gekwelde Land

GEKWELDE LAND Die prys vir jou grond is reeds ten volle betaal mensebloed het dit met n traktaat gaan haal rye spore is in vlaktes getrap… spore van bloed en sweet, waar ander nie wou stap riviere en berge is oorkruis jou grondgebied is so uitgewys roer en buskruit dampe in die lug staan op my volk, dit is jou…

Gedig: Hoor Boervolk – Daar is Een God!

GEDIG – Hoor Boerevolk, daar is Een God! In die lyding van ons wonde deur die kreun van kwynend kroos het ‘n nuwe lied op ons tong geval wat saam met die daeraad bly bloos;… dit is ‘n lied van stille wagting, ‘n lied op wat moet kom om in die fleur van ons geslagte tot die mooiste skoonheid te…

Gedig: Boer se Onrus Groet

Stille donker nag, So ook is die dag. Die geduld van ‘n Boer, Sit hy vyand en beloer. Agter die kakibos geen roer, Slegs die wind gesuis wat sloer. Stadig kom die duiwel onbewus, Min wetend van Boer en hom se lus. Strompelende ego stem deur die lug, Lewensblus gaan hom nou-nou tug. Vinger stadig op die sneller …… Hartklop…

Lappop

Gedig: Lappop

DEUR DRIES KRIEL Sy is van Boere afkoms Net vier kort jaartjies oud Haar oë is soos die hemel En vlegseltjies van goud Op hul plaas daar in die Vrystaat Waar hul klipsteen woning staan Neem sy haar tuisgemaakte lappop Oral waar sy gaan Die diere het sy almal By die naam geken So weet sy altyd eerste Waar broei…

Gedig: Boere Kind

BOERE KIND Op erf deurdrenk met Boerebloed, onder stof, pol en kluit roep die stemme van die Boerekind, roep dit luid daaruit In die stilte klank……. wanhoop en smart die roepstem van die kind deurboor my kloppend Boerehart in die ritsel van die wind Waar bome deur die kopend bars Daar grafsteen tog moet staan die gruis en klip onder…

Gedig: Wil

‘n Gedig deur David Christie Wil in my oë weerkaats jou strewe uit my hande werk getrou diensbaar, voluit vrywillig verplig in daad en saak my Volk vir jou!!




Namecheap