KATEGORIE ARGIEWE: RUBRIEKE

Rubrieke is kommentaar en/of informasie wat deur kundiges saamgestel is

Godsdiensvrygeid 800x600

Godsdiensvryheid in Suid-Afrika Bedreig

PRETORIA – ‘n Nuwe wetsontwerp wat godsdiensvryheid in Suid-Afrika aan bande kan lê, word tans oorweeg en sal moontlik gedurende Maart 2017 aan die parlement voorgelê word. Die wetsontwerp in sy huidige vorm het egter verreikende implikasies vir Christene, ander gelowe en vryheid van spraak, aangesien dit ‘n sterk klemverskuiwing bevat om politieke korrektheid te akkommodeer. Die “waarheid” en “politieke…

Betogings by Universoteite 800

Gedig: Afbreker

Gedig: ‘n Gedig deur Bernard Fielies oor “Studente Betogings” Afbreker, jy  bokspring en huppel soos ‘n held, maar stadig verdrink jy in jou eie geweld… Jy gaan tekere met knopkierie, knuppel en klip en laat die land se trane aanhoudend drup… Jy maak dit duidelik, “Hierdie is mý land!”, maar breek dit dan af en steek dit aan die brand!…

MOTORS: Toyota se RAV4 Opgedollie

MOTORS – In 1995 was die eerste RAV4 al ’n bekwame sand- en stoftrappers wat nogal lekker hoog op sy wiele geloop het. Volgens Toyota is dit hy wat die sportnutsvoertuigsektor (SNV) in 1995 met sy RAV4 begin het. En nou het dié maatskappy sy gewilde RAV4 vir die nuwe jaar opgedollie sonder om aan die enjins te karring. Die…

RESEPTE: Roomysbombe met Karamel

RESEPTE – Maklik en vinnig, met net drie bestanddele. So ’n bombe hou lank in die vrieskas. Sny skywe af, soos benodig, en vries die res. Gebruik enige koek vir die buitelaag en pas die roomys binne-in daarby aan. Jy kan ook die roomys verder geur met gekapte neute, konserf of iets soos peppermentsjokolade. Onthou dat alkohol sal verhinder dat…

MOTORS: Volkswagen se Nuwe Caddy

MOTORS – Volkswagen se Caddy is waarskynlik loshande die gewildste ligte afleweringsvoertuig en mensekarweier in die voertuigsegment is. Wêreldwyd is immers al 1,5 miljoen Caddy’s die afgelope 11 jaar verkoop. Die nuwe, vierde geslag Caddy spog nou met ’n varser voorkoms danksy skerper ontwerplyne. Dit bly egter steeds getrou aan Volkswagen se kenmerkende familietrekke (DNA). Maar dit is veral aan…

RESEPTE: Korslose Spinasie en Spekquiche

RESEPTE – Hierdie deeglose souttertresep bevat baie min koolhidrate en kan as ligte aandete of as bykos voorgesit word. ■ 800 g babaspinasieblare ■ 250 g spekvleis, gesnipper ■ 45 ml koekmeel ■ 375 ml melk ■ 6 eiers, geklits ■ 5 ml Dijonmosterd ■ 500 ml gerasperde Cheddarkaas ■ Vars gemaalde swartpeper na smaak Voorverhit die oond tot 180°C…

RESEP: Alles in Een Ontbyt

RESEP – Genoeg vir vier mense, bereiding neem 15 minute en gaarmaaktyd neem slegs 20 minute. Worsmengsel: 6 eiers, hardgekook en afgedop sout en pas gemaalde peper 4 Russiese worsies, in skyfies gesny Sous: 500 ml (2 k) dik, klaarbereide witsous 1 blik (410 g) geroomde pitmielies 10 ml (2 t) mosterdpoeier paar druppels tabascosous 250 ml (1 k) gerasperde…

Bloedrivier

Gelofte Dag, Die Slag van Bloedrivier op Sestien Desember 1838

BOERE GESKIEDENIS – Die Slag van Bloedrivier is op 16 Desember 1838 naby die Bloedrivier in die huidige Natal, geveg. Sowat 470 Boere, onder leiding van Andries Pretorius, het ‘n ossewalaer beskerm teen tussen 10 000 en 20 000 Zoeloe-impies. Die Zoeloekrygers, onder Koning Dingaan se regering, is aangevoer deur Dambuza (Nzobo) en Nhlela. Op 15 Desember 1838 het die Boere inligting…




Boerevolk Erfenisbewaring