KATEGORIE ARGIEWE: Persverklarings

Persverklarings deur Persone of Organisasies (Opinie – Sien Vrywaring)

PERSVERKLARING: Geloftevolk Republikeine Verklaar Oorlog

PERSVERKLARING: Die EFF het skielik hul visier weggedraai van die ANC en die gerig op die witman! Dit is eksplisiet rassisties, omdat Rhodes en Kruger aardsvyande was, maar omdat beide van die blankes ras was, “moet hulle standbeelde verwyder word”. Die ANC vervolg nie die EFF vir hul ONWETTIGE saakbeskadiging van die standbeelde nie, selfs nadat die EFF openlik daarvoor…

PERSVERKLARING: Grondeise Transvaal en Oranje Vrystaat

PERSVERKLARING – Die onderstaande protesskrif gaan op Vrydag, 10 April om 10 00 afgelewer word by ondergenoemde. Die inhoud spreek vanself. Vir elkeen wat dit erns het met die Boeresaak, behoort die dringendheid van ons situasie glashelder te wees. “The Commission on the Restitution of Land Rights Private Bag X835 Pretoria 0001 Of 184 Jeff Masemola Street, Pretoria Faks: (012)…

PERSVERKLARING: Klag van Vandalisme Teen Vise Kanselier

PERSVERKLARING – Front Nasionaal het gisteroggend ‘n kriminele klag van vandalisme aanhangig gemaak teen die Vise Kanselier van die Universiteit van Kaapstad, dr Max Price, by die Kaapstad Sentraal Polisiekantoor in Buitengracht. Saaknommer 453/4/2015 Dit volg op die beoogde verwydering van die standbeeld van Cecil John Rhodes vanaf die Universiteitskampus later vandag, nadat studente van die Universiteit vroeër vanjaar betoog…

PERSVERKLARING: FN Bied Volle Ondersteuning aan Sunette

PERSVERKLARING – Front Nasionaal bied volle steun aan Sunette Bridges – beroep op lede om aktief deel te neem aan versetaksie Front Nasionaal het volle steun gebied aan die aktivis, Sunette Bridges, in haar beplande versetaksie teen die verwydering van die standbeeld van Paul Kruger op Kerkplein in Pretoria.. Die versetaksie is terselfdertyd ‘n oproep op eenheid onder endersdenkende individue…

PERSVERKLARING: Boere-Republikeine Dien Grondeis in

PERSVERKLARING: Grondeise van die Transvaalse en Vrystaatse Boere-Republikeine, Saterdag 21 Maart 2015. Na aanleiding van bogenoemde aangeleentheid het Boere-Republikeine van Transvaal en Vrystaat, gesamentlik bymekaar gekom op Saterdag, 21 Maart, 2015 ten einde ‘n duidelike beginselstandpunt te formuleer rondom grondeise van enige instansie binne die twee voormalige republieke. Aangeheg betrokke formulering tov van ons standpunt as nasate van daardie Boere…

PERSVERKLARING: BVR – Misbruik van die Voortrekkermonument

PERSVERKLARING: Misbruik van die Voortrekkermonument. Die Boere-Afrikanervolksraad maak ten sterkste beswaar teen die misbruik van die Voortrekkermonument vir ANC-politieke doeleindes. Die Bestuur van die Monument se goedkeuring vir die hou van ‘n vergadering onder leiding van die ANC se Cyril Ramaphosa is des te meer verwerplik omdat die ANC die ekstrak van haat teen die Boere-Afrikanervolk en die ideale van…

PERSVERKLARING: VVK en BVR – Hofaansoek teen die SA Regering

GESAMENTLIKE MEDIA-VRYSTELLING DEUR DIE VOLKSRAAD EN DIE VVK 6 Februarie 2014 “Die Volksraad het opdrag verleen aan Mnr. Paul Kruger in sy hoedanigheid as prokureur, om ‘n Aansoek voor te berei teen die Regering van Suid-Afrika vir beregting in die Hoë Hof. Die loodsing van hierdie spesifieke Hof-aansoek is noodsaaklik in die lig van sekere vereistes wat gestel word in…

PERSVERKLARING: Front Nasionaal – Waarom ‘n nuwe Politieke Party

Na afloop van ‘n debat op Facebook gisteraand, het mnr. Hannes Engelbrecht, leier van Front Nasionaal, die volgende verklaring uitgereik betreffende argumente wat tydens die debat gebruik is. 1. Eenheid…




Boerevolk Erfenisbewaring