KATEGORIE ARGIEWE: OPINIE

Persoonlike en Ander Opinies (Sien Vrywaring)

BRIEWE: Praag Dagvaar Rassistiese MRK oor Afrikaans

BRIEWE –  Praag dagvaar rassistiese SA Menseregtekommissie oor Afrikaans. Praag gaan aanstaande week dagvaarding teen die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie uitreik omdat dié organisasie weier om enige epos in Afrikaans te beantwoord. “Die SAMRK is een van die mees rassistiese instellings in die land, wat saam met Cecil John Rhodes in die meerderwaardigheid van Engels en die Britse ras glo,” sê dr….

PERSVERKLARING: Boere-Republikeine Dien Grondeis in

PERSVERKLARING: Grondeise van die Transvaalse en Vrystaatse Boere-Republikeine, Saterdag 21 Maart 2015. Na aanleiding van bogenoemde aangeleentheid het Boere-Republikeine van Transvaal en Vrystaat, gesamentlik bymekaar gekom op Saterdag, 21 Maart, 2015 ten einde ‘n duidelike beginselstandpunt te formuleer rondom grondeise van enige instansie binne die twee voormalige republieke. Aangeheg betrokke formulering tov van ons standpunt as nasate van daardie Boere…

Regering Probeer om Boere se Geskiedenis te Begrawe

FRANSPOORT – Twee outentieke dokumente van 1896 is gevind in ‘n veld versteek in Franspoort en is aan die burgerregte-organisasie AfriForum oorhandig. Franspoort vorm deel van die grondeise wat plaasvind in die noordooste van Pretoria, Sentraal-Transvaal. Volgens Tarien Cooks, provinsiale koördineerder vir AfriForum in Sentraal-Transvaal blyk dit dat ongerymdhede rakende dokumente plaasvind in die gebied, en dit in ‘n tyd…

BRIEWE: Grondgryp, Hierdie Land is Letterlik Bloedgrond

BRIEWE – Ons erfenis word uit vele oorde bedreig, met venyn ook teenoor Volkseie plekname, ons Volks-geskiedenis en ons regmatige aanspraak op ons land. Stedelike grondeise is ´n nuwe en kommerwekkende uitvloeisel van daardie bedreiging. Grond-gryp is ´n omvattende bedreiging, veral ten opsigte van voedselsekerheid. Máár ons mag nie vergeet nie, dat die grondeienaarskap van die Boere soveel meer is…

BRIEWE: Witkruismonument Opdateering 21 Maart 2015

YSTERBERG – Dit is tyd om ons stemme te gebruik en ons ondersteuning te wys aan die Boere van ons land. Misdade, moord, verkragting en brutaliteit is ons werklikheid. Kom wys jou ondersteuning saam met die gemeenskap van Ysterberg naby Pietersburg, waar die WITKRUISMONUMENT geleë is op ‘n heuwel in die nagedagte van ons Boere wat hul lewens tydens plaasmoorde verloor…

BRIEWE: Hou ANC Kiesers Ter Wille van Stemme Arm?

BRIEWE – Wesenlik maak Cronjé daarop aanspraak dat die ANC sy kiesers arm hou, en dus vatbaar maak vir die blye ontvangs van kospakkies en ander meevallertjies kort voor verkiesings omdat navorsing ’n regstreekse verband tussen armoede en steun vir die ANC toon. Dieselfde geld vir vlakke van onderwys, en daarom sal die ANC-regering ook sorg dat onderwys in Suid-Afrika…

Nasionale Melktertdag, Jou Lekker Ding

BRIEWE – Melktert is die soet simbool van ons kultuurskat. Ons eet melktert as ons gelukkig is en as ons treur. Groot mans huil in hul harde baarde as die troostende geure hul terugvat na die duimvashou as kind dat daar genoeg vlapap in die kastrol sal oorbly om uit te eet. By teepartytjies troon die melktert uit tussen koeksisters,…

BRIEWE: Kleinvallei Ondersteuners Fonds

KLEINVALLEI – Ons het R217 000 in Februarie in donasies ontvang vir die Kleinvallei-projek sedert ons begin bou het aan die huise van 206 individue! ‘n BAIE groot dankie daarvoor! Ons makeer nog R 1.583 miljoen om die rekening vir die betonblaaie te vereffen voordat ons die huise, woonkomplekse, gemeenskapsentrum en padstal kan oprig. Indien ons van slegs 40 000…




Namecheap