KATEGORIE ARGIEWE: OPINIE

Persoonlike en Ander Opinies (Sien Vrywaring)

BRIEWE: Boer op Sy Perd

BRIEWE – Vrydag 1 MEI 2015 en Saterdag 2 MEI 2015 te Lichtenburg ‘n Beroep word gedoen aan alle Boere om die verrigtinge die komende naweek by te woon. Om Boerevolk te vra om hul huidige situasie in oorweging te bring, en om saam te besin oor wat die toekoms inhou, en om saam te besluit oor die pad vorentoe…

PERSVERKLARING: Geloftevolk Republikeine Verklaar Oorlog

PERSVERKLARING: Die EFF het skielik hul visier weggedraai van die ANC en die gerig op die witman! Dit is eksplisiet rassisties, omdat Rhodes en Kruger aardsvyande was, maar omdat beide van die blankes ras was, “moet hulle standbeelde verwyder word”. Die ANC vervolg nie die EFF vir hul ONWETTIGE saakbeskadiging van die standbeelde nie, selfs nadat die EFF openlik daarvoor…

PERSVERKLARING: Grondeise Transvaal en Oranje Vrystaat

PERSVERKLARING – Die onderstaande protesskrif gaan op Vrydag, 10 April om 10 00 afgelewer word by ondergenoemde. Die inhoud spreek vanself. Vir elkeen wat dit erns het met die Boeresaak, behoort die dringendheid van ons situasie glashelder te wees. “The Commission on the Restitution of Land Rights Private Bag X835 Pretoria 0001 Of 184 Jeff Masemola Street, Pretoria Faks: (012)…

PERSVERKLARING: Klag van Vandalisme Teen Vise Kanselier

PERSVERKLARING – Front Nasionaal het gisteroggend ‘n kriminele klag van vandalisme aanhangig gemaak teen die Vise Kanselier van die Universiteit van Kaapstad, dr Max Price, by die Kaapstad Sentraal Polisiekantoor in Buitengracht. Saaknommer 453/4/2015 Dit volg op die beoogde verwydering van die standbeeld van Cecil John Rhodes vanaf die Universiteitskampus later vandag, nadat studente van die Universiteit vroeër vanjaar betoog…

BRIEWE: Rassisme, Kulturele Terrorisme en Volksmoord

BRIEWE – Die aanslag op standbeelde en ander simbole het so “skielik” gekom dat behoorlike politiek-sosiologiese ontledings hieroor kwalik die media begin haal het. Intussen is die reaksie en teenreaksie kru, met sterk ondertone van dreigende vergelding – ten spyte van leiers wat op ʼn verantwoordelike wyse ʼn beroep om dialoog en opvoeding (selfs op basiese onderwysvlak) gedoen. Uiteenlopende persepsies…

BRIEWE: Van Riebeeck Dag 6 April 2015

BRIEWE – Vanjaar val Van Riebeeckdag, of Stigtingsdag, en Gesinsdag saam. Stigtingsdag het egter reeds met die aanbreek van die nuwe bedeling as nasionale vakansiedag in die slag gebly. Op 6 April 1652 het Van Riebeeck en sy geselskap in die Kaap aangekom om ’n verversingspos te stig. Nie Van Riebeeck of die VOC het die stigting van ’n kolonie…

WAT EN WAAR: Kerkplein Kettingreaksie 8 April 2015

KERKPLEIN – Toe JMB Hertzog se standbeeld voor die Uniegeboue verwyder is het ons niks gedoen nie. Toe Rhodes se standbeeld by die Universiteit van Kaapstad gevandaliseer is, het ons niks gedoen nie. Toe Koningin Victoria se standbeeld gevandaliseer is, het ons niks gedoen nie. Toe Koning George V se standbeeld by die Universiteit van Natal gevandaliseer is, het ons…

PERSVERKLARING: FN Bied Volle Ondersteuning aan Sunette

PERSVERKLARING – Front Nasionaal bied volle steun aan Sunette Bridges – beroep op lede om aktief deel te neem aan versetaksie Front Nasionaal het volle steun gebied aan die aktivis, Sunette Bridges, in haar beplande versetaksie teen die verwydering van die standbeeld van Paul Kruger op Kerkplein in Pretoria.. Die versetaksie is terselfdertyd ‘n oproep op eenheid onder endersdenkende individue…




Boerevolk Erfenisbewaring