KATEGORIE ARGIEWE: OPINIE

Persoonlike en Ander Opinies (Sien Vrywaring)

Henrico van Rooyen

Henrico van Rooyen: Seun se Versoek

SEUN SE VERSOEK – Henrico van Rooyen is die enigste kind van Monica en Hennie van Rooyen. Dokters beskryf sy geboorte as ‘n wonderwerk aangesien Monica kanker gehad het. Henrico was skynbaar ‘n fris en gesonde seuntjie by geboorte van 4.2 kg en was ‘n allemintige 53cm lank. Op 19 September 2014 gaan sien Hennie en Monica vir Dr Engela…

Boerehelde, Hulde aan Kommandant JJS Theron

BOERE GESKIEDENIS –  Boerehelde, ons bring hulde aan Kommandant Daniël (Danie) Johannes Stephanus Theron (1872 – 1900). Hy was ‘n baasverkenner in die Tweede Vryheidsoorlog. Gebore op 9 Mei 1872 in Tulbagh, Wes-Kaap. Verhuis hy later na die Transvaal waar hy hom bekwaam as prokureur en praktiseer op Krugersdorp in Sentraal-Transvaal. Vroeg-vroeg wys hy sy durf en daad en liefde…

Henrico van Rooyen

WAT EN WAAR: Henrico van Rooyen Trust, Boeresaamtrek

BRIEWE: Beoogde Boere-Saamtrek en fondsinsameling vir Henrico van Rooyen Trust op 11 Oktober 2015 deur Boere Republikeine. Henrico van Rooyen (5) is onlangs positief gediagnoseer met Neurofibromatose (NF1), ‘n seldsame ongeneeslike siekte. Henrico van Vereeniging in Sentraal-Transvaal is die eenigste kind van Monica en Hennie van Rooyen. Monica wat self ook met ‘n ongeneeslike siekte moet saamleef het onlangs met…

BRIEWE: Debat, Verpligte Diensplig, Ons Sal Lewe, Ons Sal Sterwe

BRIEWE – Meer as 1 500 lesers het onlangs aan ’n sosialemedia-debat deelgeneem op Facebook en Twitter tydens die vraag of diensplig weer verpligtend moet wees. Hoewel die meerderheid daarteen vasgeskop het en ’n kleiner groep aangevoer het hoekom hulle dit sal steun, het baie huidige én voormalige dienspligtiges ook van hulle laat hoor. Lees hier ’n keur van dié…

BRIEWE: SA Waarskynlik nou in Resessie

BRIEWE – Groot probleme bestaan in die Suid-Afrikaanse ekonomie en die kanse dat Suid-Afrika nou in ’n resessie is, is baie goed. Die skuld vir die “ekonomiese gemors waarin die land hom bevind, moet regstreeks op die swak politieke leierskap geplaas word”. Só het Dawie Roodt, nasionale ambassadeur van Kindersorg en hoofekonoom van die Efficient-groep, Dinsdagaand op die jaarvergadering van…

BRIEWE: Aarde Vandag Opgebruik vir die Jaar

BRIEWE – Vandag is die dag wat wetenskaplikes bereken die mensdom vanjaar reeds soveel uit die aarde gehaal het, as wat die planeet in ’n jaar kan lewer. Boonop is dit ook die dag waarop die punt bereik is waar die mensdom soveel skadelike stowwe, veral koolsuurgas, vrygestel het as wat die aarde in ’n hele jaar kan absorbeer. Vanaf…

weegskaal

BRIEWE: Dissipline Verhore vir Werkers

BRIEWE – Hoe gemaak as ‘n werknemer weier om deel te neem aan ‘n dissiplinêre verhoor? ‘n Regsgeleerde verduidelik. Die meeste werkgewers en werknemers is bewus van die feit dat ʼn werknemer ingevolge die bepalings van die Suid-Afrikaanse arbeidsreg in die meerderheid van gevalle slegs gedissiplineer kan word vir ʼn oortreding nadat ʼn billike dissiplinêre proses gevolg is. ʼn Regverdige…

BRIEWE: Polisie Bevestig Hulle eie Onbekwaamheid

BRIEWE – Die gestoei wat verlede week voor die minister van polisie se kantoor uitgebreek het, moet as ’n bevestiging beskou word dat AfriForum se beswaar oor die polisie se houding rakende plaasmoorde meriete het. Nie net is ekself en twee kollegas (Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid, en Marcus Pawson, provinsiale koördineerder vir Gauteng-Suid en Noordwes) hardhandig deur die polisie…




Boerevolk Erfenisbewaring