KATEGORIE ARGIEWE: Briewe

Briewe deur die Publiek (Opinie – Sien Vrywaring)

Arrogante DA misken Afrikaans

Arrogante DA misken Afrikaans deur Kallie Pienaar, Langebaan: 2013-06-15 23:06 Met verwysing na Ann van Douglas se brief “DA soek skoor in Kleinfontein” (Rapport, 9 Junie): Die DA raak effens arrogant en is in so ’n mate oortuig die wit Afrikaanssprekende gaan vir dié party stem dat hulle nie meer omgee oor hul optrede teenoor die wit kieser, sy taal…

Rooikaart – Speel die Bal en nie die Man as jy debat wil voer

DEBAT – Sommige mense beskik maar net eenvoudig nie oor die vermoë om op ‘n volwasse en respektabele manier te kommunikeer of te debatteer nie. Die eerste tekens van kinderagtigheid en ‘n gebrek aan respektabele leierskap, is wanneer persone met ander oortuigings op ‘n persoonlike vlak beledig of gediskrediteer word, in plaas daarvan om standpunte te debatteer. In rugby word…

Moedersdag

BRIEWE: Die Oorsprong van Moedersdag

MOEDERSDAG – Teen die agtergrond van die feit dat vakansie- en spesiale dae soos Nuwejaarsdag, Valentynsdag, Paasfees, Halloween en Kersfees deurspek is met heidense elemente en mensgemaakte tradisies wat nie in die Skrif gerugsteun kan word nie, vermoed ‘n mens by voorbaat dat Moedersdag geen uitsondering op hierdie reël is nie. Waar kom die tradisie van Moedersdag vandaan en kan…

Brandende Trekkers

Regte Tydens die Beskerming van Eiendom

Brief deur: Adv. Albert J Murphy Ek het verlede week op pad na my plaas in die Karoo, deur De Doorns gery en het aanskou hoe boere se wingerde afgebrand word deur werkers. Wat my veral opgeval het is die onbehulpsaamheid waarmee die Suid Afrikaanse Polisie die situasie hanteer het. Praat nie eers van die feit dat die land se…




Virtuele Bier