KATEGORIE ARGIEWE: Briewe

Briewe deur die Publiek (Opinie – Sien Vrywaring)

Briewe – Noupoort Red My Lewe

BRIEWE – Na aanleiding van ‘n onlangse berig oor die “Noupoort Rehabilitasiesentrum” is die volgende brief ontvang. Die brief word net so in die oorspronklike Engels geplaas: I, Monica Elizabeth Woest, hereby write this in order to set the record straight. I was in Noupoort from August 2011 till September 2012. The programme is not for everyone it is extremely…

Die Rebellie van 1914 – Vanjaar 100 Jaar Gelede

Piet Rudolph – Die Boerevolk roep in herinnering die smartvolle gebeure wat begin het by Treurfontein (Coligny). Die reg van die Boeresaak wat sy oorspring gehad het by die oorgawe by Vereeniging toe daar heimlik ooreengekom was dat die Boerevolk sy vryheid sal terugneem as Engeland weer iewers in konflik kom. Die konflik hetr gekom met die verklaring van oorlog…

Die Boeremag – Ons Het ‘n Aandeel

Piet Rudolph – Dit was my groot voorreg om op Sondag 15 Junie saam met mnr. Dirk van Vuuren, ’n besoek te kon bring aan mnr. Tom Vorster by Zonderwater- en mnr. Dirk Hanekom, by Baviaanspoortgevangenis. Sover as ons kon vasstel ontvang al die Boeremaglede kontakbesoeke. Daardeur was ons beter in staat, om anders as deur die glasgordyn, ’n goeie…

Ons Herdenk – Vooraand Vrede van Vereeniging: 31 Mei 1902

PIET RUDOLPH – Vandag, 30 Mei 2014. Herdenk ons die gebeure by Vereeniging, 112 jaar gelede. Die worstelstryd van die twee klein Boere-Republieke teen die magtigste Britse Empire was haas op ’n einde. Vir bykans drie lange jare het die Boerevolk n meedoënlose maar verlore stryd gevoer vir die onafhanklikheid van Transvaal en die Vrystaat. Dit moes toe vir elke…

Credo van ’n Boerpatriot

PIET RUDOLPH – Aangeheg ’n brief van Wilhelm Pretorius, Boeremaglid uit Pretoria-Sentraal. Ek het die brief oorgetik en sal persoonlik kommentaar lewer oor die opmerkings rondom die Vroueliga- piet Rudolph. 12 Maart 2014 Aan die Boerevolk Versorgingskomitee Ek gaan deur my briewe en sien weer die brief wat u aan ons geskryf het. Ek is nie seker wat die situasie…

Sondag 27 April 2014 – Sogenaamde “Freedom Day”

PRETORIA – Twintig jaar na die eerste sogenaamde demokratiese verkiesing in Suid-Afrika wat voorafgegaan is deur ’n gekonkel en ’n geknoei van verraaier-politici wat met mooiklinkende frases en bangmaakpolitiek tegelyk, ’n vreesbevange spul ruggraatlose wit kruisiemakers oorgehaal het om F.W de Klerk en die NP se abdikasie in ’n referendum te verdoesel. Die prys vir die verraad sal nie uitbly…

Ek Wil Vry Wees!

BRIEWE – Die digitale era, het verskeie nuwe sosiale gebruike tot gevolg. Een daarvan word ‘n “Selfie” genoem. ‘n “Selfie” is ‘n foto wat deur ‘n persoon van homself geneem word en kan ook ‘n geskrewe boodskap bevat. Die sosiale invloed van sosiale netwerke word in sekere kringe nog onderskat, maar die opstande in Egipte, nie so lank terug nie, het duidelik bewys dat die gevolge daarvan nie onderskat mag word nie.

Briewe: Ons is trots NWU, trots Puk en trotse Potchefstroomers!

deur Prof Herman van Schalkwyk, Rektor van die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (In Potchefstroom Herald van 7 Maart 2014) BRIEWE – “Ek is vandag hartseer. Hartseer dat die NWU-Potchefstroomkampus, sy studente en personeel die afgelope tyd baie seergekry het. Dit, deurdat ek besluit het om op te tree teen dit wat teen die Universiteit se etos en waardes indruis. Dit…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring