KATEGORIE ARGIEWE: Briewe

Briewe deur die Publiek (Opinie – Sien Vrywaring)

BRIEWE: SA is Aan die Brand, Waar Skuil die Padpredikant

BRIEWE – Die kaping van ’n verslagspan van Beeld by Brits in Wes-Transvaal deur betogers roep Beelde, ekskuus, beelde op van padpredikante wat ompaaie aandui weens gewelddadige betogings voor. Die gedagte aan waarskuwende padpredikante is nie nuut nie. ’n Aantal jare gelede na ’n aantal plaasaanvalle in die omgewing van Kokstad, wou die inwonersvereniging ook padpredikante oprig om toeriste op…

BRIEWE: Die Waarheid, Stel jou dit Voor

BRIEWE – As sowat 30 blankes in ʼn bestek van 6 weke deur swartmense vermoor word in Suid-Afrika,  wanneer daar ʼn verwagting is van vreedsaamheid, dan swyg almal, behalwe n klompie bekommerde Boere-Afrikaners wat bly murmureer. Daarom wil ek ʼn ander scenario skets, een wat ons almal aan die dink sal sit. Sonder ʼn lang omhaal van woorde, stel ek…

BRIEWE: SAPD Korrupsie, die Volksgenote is nie Meer Veilig

BRIEWE – AfriForum het Woensdag die Broken Blue Line-verslag bekend gestel wat 100 voorbeelde bevat van geweldsmisdade waarby Suid-Afrikaanse polisiebeamptes sedert 2011 betrokke was. Dié verslag is deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIR) saamgestel. Die 100 voorvalle waarop daar in die verslag gefokus word: 32 voorvalle wat met moord en poging tot moord verband hou 22 voorvalle wat met…

BRIEWE: Afrikaans is Amptelik Negentig Jaar Jonk

BRIEWE – Afrikaans vier hierdie jaar sy negentigste erkenning as amptelike taal in Suid-Afrika. Die Parlement van die eertydse Unie van Suid-Afrika het Afrikaans op 8 Mei 1925 as amptelike landstaal erken. Afrikaans is een van net vier tale wat in die vorige eeu suksesvol in alle taalfunksies moderniseer het. Omdat Afrikaans die jongste taal is, kan ons met reg…

BRIEWE: Kaping Veiligheid Handleiding

BRIEWE – Kaping Veiligheid Handleiding ontwerp met die volgende in gedagte:  Om die publiek te help in die erkenning na wat ‘n verdagte voertuig of persoon mag lyk.  Die erns van kapings te beklemtoon. Kapings is nie ‘n nuwe of unieke probleem in Suid-Afrika nie. Die eerste kaping is in 1984 aangeteken.  Kapings is ook nie net ‘n probleem wat net…

Eugene, Servaas en Jaap

BRIEWE: Die Onsterflikheid van die Vryheidsideaal

BRIEWE – Vrydagoggend 10 30 het ons vir Servaas de Wet, oudkommandant-generaal van die AWB, vaarwel gaan sê. Helaas, die afsluiting van ’n era soos op die onderstaande foto gesien kan word, Dit is ’n foto van ’n byeenkoms waar die AWB en HNP gepleit het vir ’n staanplek vir die wit man in Suid-Afrika. Op die foto verskyn mnre….

Ope Brief aan Die Vryburger: Kommentaar – 12 Augustus 2014

OPE BRIEF – Ek het met groot aandag die verskillende standpunte in “Die Vryburger” gelees. Het ook veral gekyk na dié van mnr Paul Kruger, wat ek as ‘n potensiële leier sien met groot moontlikhede. Ongelukkig dwaal mnr Kruger weg van die kardinale vraagstukke met sy benadering dat hy Boer en Afrikaner tegelyk wil bymekaar maak en hulle dan as…

André Visagie – Vonnisoplegging

Andre Visagie – Goeienaand vriende. Ek was vandag in die landdroshof in Kimberley om gevonnis te word, nadat ek op 8 November verlede jaar skuldig bevind is aan die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie. In 2011, op 29 Maart (nadat 30 polisiemanne op hy huis toegeslaan het 6-uur in die oggend in ‘n klopjag) is ek in hegtenis geneem….




Boerevolk Erfenisbewaring