KATEGORIE ARGIEWE: Briewe

Briewe deur die Publiek (Opinie – Sien Vrywaring)

BRIEWE: Vir Jacob Zuma is Fifa Soos Manna

BRIEWE: Laat dit nie van president Jacob Zuma gesê word dat hy nooit oor korrupsie praat nie. Daar was hy verlede week op die verhoog van die Wêreld Ekonomiese Forum se Afrika-beraad in Kaapstad besig om vir ’n uitgesoekte gehoor van plaaslike en internasionale besluitnemers te preek oor korrupsie. Die ironie kon kwalik meer skreiend wees. Suid-Afrika se president bevind…

BRIEWE: Die Krisis van ons Volkbestaan

BRIEWE – Binne ‘n paar dae sal dit 113 jaar gelede wees dat die klein Boerevolkie met wapengeweld gedwing is om van sy vryheid afstand te doen. Hierdie uitwissingsoorlog en die vernederende vrede het ‘n letsel agtergelaat wat vir nog eeue op ons wese sal lê. Dit het ons volkpsige verander van ‘n vryheidsliewende volk, na een  wat nou hoed…

BRIEWE: SA Staan op die Rots van Ekonomiese Afgrond

BRIEWE – Suid-Afrika se beurtkrag-belemmerde ekonomie groei nie vinnig genoeg om sy hemelhoë werkloosheid te verminder nie. Van die laaste kwartaal in 2014 tot die eerste kwartaal van 2015 het die kwartaallikse ekonomiese groei van 4,1% tot 1,3% verlangsaam en werkloosheid het van 25,2% tot 26,4% gestyg, het Statistieke Suid-Afrika (SSA) Dinsdag bekend gemaak. Werkloosheid is nou die hoogste in…

BRIEWE – Kerkstraat Bomontploffing Herdenk

BRIEWE – Ses lede van die lugmag wat in dié ontploffing dood is word geweier om op ’n gedenkmuur aangebring te word, want hulle is deel van die “haatlike stelsel van apartheid” volgens die ANC. Terwyl sowat 60 mense Woensdagoggend in Kerkstraat in Pretoria saamgetrek het om die Kerkstraat-bomontploffing 32 jaar gelede te herdenk, het die Vryheidspark geweier om die name…

BRIEWE: Beurtkrag se Invloed op jou Daaglikse Leefwyse

BRIEWE – Twee jaar gelede sou dit Donald R170 000 gekos het om sy hele huis met fotovoltaïese sonselle heeltemal onafhanklik van die nasionale netwerk te maak. Toe alles twee weke gelede klaar is en hy Saterdagaand deur sy helderverligte huis stap terwyl die res van Boksburg donker is weens beurtkrag, was die totale rekening R110 000. Dit nadat hy uiteindelik duurder…

BRIEWE: Xenofobie in SA is geen ‘siekte’

BRIEWE – President Jacob Zuma se verklaring vir die xenofobiese geweld is dat ons almal siek is. Ons is ’n siek nasie wat gesond gemaak moet word en die oorsaak van ons siekte is apartheid. Ons is selfs so siek dat ons geweld in die parlement pleeg. Soos hy dit uitdruk: “a glaring example of the nature of apartheid culture…

BRIEWE: Boer op Sy Perd

BRIEWE – Vrydag 1 MEI 2015 en Saterdag 2 MEI 2015 te Lichtenburg ‘n Beroep word gedoen aan alle Boere om die verrigtinge die komende naweek by te woon. Om Boerevolk te vra om hul huidige situasie in oorweging te bring, en om saam te besin oor wat die toekoms inhou, en om saam te besluit oor die pad vorentoe…

BRIEWE: Rassisme, Kulturele Terrorisme en Volksmoord

BRIEWE – Die aanslag op standbeelde en ander simbole het so “skielik” gekom dat behoorlike politiek-sosiologiese ontledings hieroor kwalik die media begin haal het. Intussen is die reaksie en teenreaksie kru, met sterk ondertone van dreigende vergelding – ten spyte van leiers wat op ʼn verantwoordelike wyse ʼn beroep om dialoog en opvoeding (selfs op basiese onderwysvlak) gedoen. Uiteenlopende persepsies…




Namecheap