KATEGORIE ARGIEWE: Briewe

Briewe deur die Publiek (Opinie – Sien Vrywaring)

BRIEWE: Debat, Verpligte Diensplig, Ons Sal Lewe, Ons Sal Sterwe

BRIEWE – Meer as 1 500 lesers het onlangs aan ’n sosialemedia-debat deelgeneem op Facebook en Twitter tydens die vraag of diensplig weer verpligtend moet wees. Hoewel die meerderheid daarteen vasgeskop het en ’n kleiner groep aangevoer het hoekom hulle dit sal steun, het baie huidige én voormalige dienspligtiges ook van hulle laat hoor. Lees hier ’n keur van dié…

BRIEWE: SA Waarskynlik nou in Resessie

BRIEWE – Groot probleme bestaan in die Suid-Afrikaanse ekonomie en die kanse dat Suid-Afrika nou in ’n resessie is, is baie goed. Die skuld vir die “ekonomiese gemors waarin die land hom bevind, moet regstreeks op die swak politieke leierskap geplaas word”. Só het Dawie Roodt, nasionale ambassadeur van Kindersorg en hoofekonoom van die Efficient-groep, Dinsdagaand op die jaarvergadering van…

BRIEWE: Aarde Vandag Opgebruik vir die Jaar

BRIEWE – Vandag is die dag wat wetenskaplikes bereken die mensdom vanjaar reeds soveel uit die aarde gehaal het, as wat die planeet in ’n jaar kan lewer. Boonop is dit ook die dag waarop die punt bereik is waar die mensdom soveel skadelike stowwe, veral koolsuurgas, vrygestel het as wat die aarde in ’n hele jaar kan absorbeer. Vanaf…

weegskaal

BRIEWE: Dissipline Verhore vir Werkers

BRIEWE – Hoe gemaak as ‘n werknemer weier om deel te neem aan ‘n dissiplinêre verhoor? ‘n Regsgeleerde verduidelik. Die meeste werkgewers en werknemers is bewus van die feit dat ʼn werknemer ingevolge die bepalings van die Suid-Afrikaanse arbeidsreg in die meerderheid van gevalle slegs gedissiplineer kan word vir ʼn oortreding nadat ʼn billike dissiplinêre proses gevolg is. ʼn Regverdige…

BRIEWE: Polisie Bevestig Hulle eie Onbekwaamheid

BRIEWE – Die gestoei wat verlede week voor die minister van polisie se kantoor uitgebreek het, moet as ’n bevestiging beskou word dat AfriForum se beswaar oor die polisie se houding rakende plaasmoorde meriete het. Nie net is ekself en twee kollegas (Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid, en Marcus Pawson, provinsiale koördineerder vir Gauteng-Suid en Noordwes) hardhandig deur die polisie…

BRIEWE: Een uit vyf SA Tieners Probeer Selfdood Pleeg

BRIEWE – Dit is tienerselfdoodvoorkomingsweek en die SA Depressie-en-Angsgroep (Sadag) het kommerwekkende statistiek bekend gemaak oor selfdood onder tieners. Een uit vyf jongmense probeer hul eie lewe neem Die ouderdomsgroep 10 tot 19 is een van die hoogste risikogroepe vir selfdood Meer as ’n derde 38,3 persent het so wanhopig gevoel dat hulle ’n dokter moes besoek Amper ’n derde…

Eskom Steenkool Krag

BRIEWE: Eskom, Geen Bonusse, Geen Verhogings

BRIEWE – Eskom het gister aan al sy werkers landswyd ‘n e-pos gestuur waarin bekend gemaak is dat daar vanjaar geen salarisverhogings of bonusse uitbetaal sal word nie. Werkers het tot dusver sonder uitsondering elke Juliemaand salarisverhogings gekry. Die bestuur sal dit nou eers weer volgende jaar oorweeg. Die eerste reaksie van die 39 000 werkers by Eskom is skok,…

BRIEWE: Die Vernieting van ons Erfenis by Balmoral

BRIEWE – Die onderstaande epos is op 29 Junie 2015 aan die Ondervoorsitter te Balmoral gestuur. MNR ISAAC VENTER ONDERVOORSITTER BVKB BALMORAL 29 Junie 2015 Seergeagte Vriend, , DIE VERNIETIGING VAN ONS BOERE-ERFENIS BY BALMORAL-KONSENTRASIEKAMPKERKHOF Langs hierdie weg my diepe dankbaarheid aan u en u komittee vir die beskikbaarstelling van die begraafplaasterrein aan die Boere-Republikeine vir ons jaarlikse huldigings aldaar….




Namecheap