KATEGORIE ARGIEWE: Pieter se Blog

Persoonlike Blog (Opinie – Sien Vrywaring)

Potchefstroom: Denke Beheer van die Jeug in Suid-Afrika

Skrywer: Annoniem OPINIE – Pukke salueer: ‘Heil!’ het die nuutste studente-inisiatief geword wat deur prof. ­Herman van Schalkwyk, kampusrektor en die Puk-studentedekaan prof. Rikus Fick verbied is tydens ’n vergadering met die 28 Puk-koshuise se primariusse. Is dit die begin van denke sensuur wat toegepas word op die blanke jeug? “Volg ons manier van dink of jy is uit”, blyk die…




Namecheap