KATEGORIE ARGIEWE: Pieter se Blog

Persoonlike Blog (Opinie – Sien Vrywaring)

Is Ons Besig om ‘n Hersenskim te Jaag?

Pieter Velthuizen – In 1899 was daar ‘n oproep om bymekaar te kom om ‘n bedreiging vir die Volk teen te staan, 87,365 burgers het geantwoord op die roep – dit het amper 4 jaar geduur. Gedurende die stryd was daar helde wat ver bo wat van hulle verwag was opgetree het. Netso was daar burgers wat moed verloor het…

Wat is fout met ons Volk?

OPINIE – Het ons nou so afgestomp geraak, dat ons gedrag, dit wat ons sê, getuig van swak smaak en ‘n gebrekkige karakter. Sondag sit almal kietsregop in die kerk en is die vroomheid vanself, maar Maandag word die weeksdrag aangetrek en word al wat leef en beef uitmekaar gevloek en beswadder So ‘n hele ruk terug in die geskiedenis…

Ons Volk is in ‘n Krisis

VOLK in KRISIS: – Mense leer en word deur die plek en die mense rondom hulle beïnvloed. In ‘n land soos Suid-Afrika het baie mense van die stories geleer van wat om hulle gebeur. Hierdie stories dra inligting en idees oor die lewe en die gebruike, tradisies en herinneringe soos oorgedra van ouers na kinders KULTUUR Kultuur verwys na die…

DA loop bloutjie met kragopwekker donasie

JOHANNESBURG – Die DA het hulle vasgeloop teen Nonceba Molwele, die ANC Burgemeester se gesondheidskomitee lid, toe hulle ‘n krag opwekker aan ‘n kliniek in Soweto wou skenk. Die kliniek was heeltemal sonder krag tydens ‘n beurtkrag geleentheid. Nonceba Molwele, het die kliniek laat weet hulle mag nie die skenking aanvaar want haar kantoor het sekere protokolle wat dit verbied…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Akademici Geteiken vir hul Marikana Navorsing

JOHANNESBURG : ‘n Geheimsinnige reeks diefstalle het die vraag laat ontstaan of ‘n groep navorsers van die Universiteit Johannesburg, deur diewe geteiken word vir hulle ondersoek na betogings oor dienslewering. Die navorsers van die Universiteit van Johannesburg sluit sosiologie professor Peter Alexander, van die Suid-Afrikaanse Navorsingsafdeling in Maatskaplike Verandering aan die Universiteit in. Hy het ‘n tweede moordtoneel by Marikana…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Front Nasionaal en EFF hof toe oor verkiesing-registrasiefooi

JOHANNESBURG – Die Economic Freedom Fighters (EFF) sal die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria nader op Dinsdag om die verpligte registrasie fooi wat politieke partye moet betaal om aan die verkiesings deel te neem uit te daag. Front Nasionaal het hulle ondersteuning bygevoeg aan die saak deur by die hof hulleself te registreer as ‘n vriend van die hof. Politieke partye…

Einde van ‘n Era vir Afrikaans in Argentinië

Deur Pieter Velthuizen COMODORA RIVADAVIA, ARGENTINIË – In gesprek met 65 jarige Carlo De Lange het hy gesê dat Afrikaans lewendig in Comodoro is. Hy is wel bekommerd dat Afrikaans binne die volgende 20 jaar sal uitsterf in Argentinië omdat die jong Afrikaanse nageslag nie meer baie belangstel om Afrikaans te praat nie. Hulle verkies om Spaans te praat aangesien…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Lastersaak teen DA en Zille

JOHANNESBURG – Die lastersaak wat al twee jaar sloer wat Corrie Pypers en Kobus Hoffman teen die DA en Helen Zille gebring het, sal more die 25ste weer in ‘n voorverhoor aangehoor word in die hof. Pypers en Hoffman eis R2 miljoen vir naamskending van die DA en Zille vir ‘n plasing op die DA se Facebook blad. Dit was…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap