KATEGORIE ARGIEWE: Persoonlike Blogs

Persoonlike Blogs (Opinie – Sien Vrywaring)

Boervolk Oorwinning! Boere weer in Beheer van Eie Erfenisse

David Boerseun – Dié wat so rondgaan en sê “Boere, Boere,” is nie noodwendig Boere nie. Toets ware Boere en Boerskap oor die vreugde wat getoon word wanneer die Boervolk wel ‘n oorwinning in die stryd om ware vryheid het. Die valse Boere sal allerhande verskonings maak – en selfs hierdie plasings op hul “Boere” blaaie verwyder – juis omdat…

Is Ons Besig om ‘n Hersenskim te Jaag?

Pieter Velthuizen – In 1899 was daar ‘n oproep om bymekaar te kom om ‘n bedreiging vir die Volk teen te staan, 87,365 burgers het geantwoord op die roep – dit het amper 4 jaar geduur. Gedurende die stryd was daar helde wat ver bo wat van hulle verwag was opgetree het. Netso was daar burgers wat moed verloor het…

Swede se Nasionale Dag Sonder Volks-Nasionalisme

KAAPSTAD – Dit is vandag Swede se Nasionale dag maar soos julle self kan sien het ons vriende dieselfde probleme as waarmee die Boervolk in Suid-Afrika sit. Daar was al verskeie voorvalle waar Blankes sonder enige uitlokking aangeval is deur bendes vreemdes wat in die land ingevoer word – duidelik die kentekens van ‘n agenda. Die land word oorspoel met…

Resensie: Maryna Knoesen – Sangeres

KAAPSTAD – Maryna Knoesen is op 3 Julie 1994 in Pretoria gebore. Dit was ‘n Sondagoggend reeds toe haar moeder by die werk was dat Maryna haar aankoms aangekondig het. Sy het reeds musiek in haar gene gehad met haar aankoms soos wat ook duidelik sal blyk uit haar loopbaan vorentoe. Op 9-jarige ouderdom begin sy klavierlesse neem by Juffrou…

Moenie Vrees Nie

DAGSTUK – Wanneer jy so met mense gesels, en die huidige situasie in die land kom ter sprake, dan is daar een ding wat weer en weer na die oppervlak toe kom. Almal leef daarmee saam – en blykbaar is dit maar net die manne wat saam rugby kyk wat vir ‘n wyle daarvan vergeet – en word daar oor…

Ware Bedreigings en Ware Oplossings

Tydens die pasafgelope nasionale verkiesing het Afrikaners weer gewys wie hulle as hul grootste bedreiging beskou. Dit is natuurlik die ANC. Dié groot magtige party moet net gestop word is die antwoord wat jy by ‘n groot meerderheid Afrikaners sal kry as jy vir hulle vra wat die kriteria is wat hulle in politieke besluitneming […]

Geloftevolk – Ontwaak en Trek Laer

Susan Pohl – Met hierdie werk word `n beskeie poging aangewend om die Boer bewus te maak van sy ware identiteit. Alle verklarings is gebaseer op die Woord van God, wat dien as basis vir my geloofsoortuiging. Die Boerevolk, wat afgemaak word as `n agterlike en eenvoudige volk, is tog `n groot struikelblok vir die Wêreldmagte wat `n wêreldregering tot…

Die Skepping Wag Met Reikhalsende Verlange…

DAGSTUK – Wanneer mens so op die nuus hoor op die beeldradio sien, in die koerante lees – en ook hier op die sosiale media van al die afguns, die jaloesie, die geweld en misdaad, en die moord op ons mense, dan kan mens nie anders om te weet dat daar iets ernstig met ons samelewing verkeerd is nie. Dit…




Boerevolk Erfenisbewaring