KATEGORIE ARGIEWE: Grappe en Humor

Grappe en Humor (Opinie | Satire | Gekskeer – Sien Vrywaring)

Smiley

Grappe: Kieskeurige Polisiehonde

GRAPPE EN HUMOR – Eendag staan ek en bekyk die polisie toe hulle ‘n oproerige skare moet hanteer. So ‘n fris kaptein, lyk soos ‘n Kelvinator met ‘n kop op, is aan die roer van sake. Toe die betogers nader kom bulder hy “Waterrr Canon!“. Die polisie trek toe los met daai waterstraal en spuit die klomp so halwe straatblok…

Smiley

Grappe: Ek het nie op my Kop Geval nie

GRAPPE: ‘n Jong man het hard geval. Dit was kort voor ‘n verkiesing en die parlementslid het onmiddellik sy motor tot stilstand gebring, uitgespring en die jong man gehelp

Smiley

Grappe: Die e-Tjol video wat deur YouTube verban is

GRAPPE EN HUMOR – Ons ontvang soms snaakse briewe en selfs videos per epos. Die volgende video is per epos ontvang en deur een van ons lesers ingestuur. Blykbaar “voldoen die video nie aan YouTube se gebruikersooreenkoms nie”, en word die video dus nie op YouTube toegelaat nie. Die rede vir YouTube se besluit is nie deur die leser verskaf…

Smiley

Grappe: Hierdie is nogal ‘n PITTige grappie

GRAPPE EN HUMOR – Daar word vertel dat Charlize Theron is nie die enigste verdwaalde Hollywood ster met familie in Suid Afrika is nie. Na jare se geheimhouding word nou vertel dat die akteur Brad Pitt nog vier ander broers het. Hulle bly glo almal in Suid Afrika. Die oudste broer is n boer in die Vrystaat en sy naam…

Smiley

Grappe: Boetie gaan Botswana toe

POLITIEKE GRAPPE: Dis die Ou Suid-Afrika in een van daardie kantore wat swart mense se sake administreer en waar die toue lank is. In die tou staan Ds Sam Buti, nog lank voor hy die moderator van die sinode van die NG Kerk in Afrika geword het.

Smiley

Grappe: Liewe Hysginood

Liewe Hysginood… Wie kan ek kontak in firbant med mei mitriek ytslae? Ek hed gihoor ons moed n es em es stier maer ek hed nie ertaaim nie, nou skreiv ek mar fir jille. Ek firmoet ek gaan ten minste 2 ondirskuidings krei die keer! Ek hed mitriek giher wand mei pinte was nie ti goet die eerste keer nie!