KATEGORIE ARGIEWE: Bosoorlog 1966 tot 1989

Die Bosoorlog of Grensoorlog van 1966 tot 1989 (Opinies – Sien Vrywaring)

Skildery van die Bosoorlog

Bosoorlog – Die Helde van Gister (Film)

BOSOORLOG – Soldate wat Suid-Afrika se grense beskerm en beveilig het teen insypelaars en terreurdade gedurende die Grensoorlog-jare vanaf 1966 tot 1989, word vandag in baie opsigte gemarginaliseer in die Suid-Afrikaanse samelewing, maar veral deur die Suid-Afrikaanse en Namibiese Regerings, waar die opponente van die destydse Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) nou aan bewind is. Oudsoldate van Suid-Afrika word baie keer stroef…

Ons Onthou – Majoor Edward Richard Every van 1 Eskader

BOSOORLOG – Op 20 Feb 1988 het 72302342PM, Majoor Edward Richard Every van 1 Eskader omgekom in operasies teen vyandelike magte toe sy Mirage F1AZ (Serie 245) afgeskiet is deur ‘n Soviet SA-13 Gopher Grond-tot-Lug Missiel by Cuatir naby Menongue. Die voorval het plaasgevind terwyl Majoor Every ‘n operasionele vlug oor Suid-Angola onderneem het om vyandelike magte te onderdruk. Die…

Silent Soldiers Ondersteun Veteraan van Grensoorlog 1966

VANDERBIJLPARK. – Die Grensoorlog van die jare 1966 tot 1989 is destyds as ‘n noodsaaklikheid beskou om Suid-Afrika teen terroriste-aanslae te beskerm, maar vir baie soldate het dit ook groot verdriet gebring. Talle van die veterane is destyds ernstig beseer of het ledemate in die bos-oorlog verloor. Baie van hulle het na die oorlog gesukkel om werk te kry en…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Slag van Lomba

Veterane Onthou die Slag van Lomba op 3 Oktober 1987

BLOEMFONTEIN – Bande wat 27 jaar gelede in hitte en bloed gesmee is, is oor die naweek van 3 Oktober 2014 hernu met herinneringe wat nooit sal faal nie. Vrydag 3 Oktober 2014 was die reünie van die 61 Meg-veterane wat in 1987 in die slag van Lomba geveg het – die geveg wat al as die grootste oorwinning in die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring