KATEGORIE ARGIEWE: Die Boervolk

Die Boervolk (Opinies – Sien Vrywaring)

Gedig: Hoor Boervolk – Daar is Een God!

GEDIG – Hoor Boerevolk, daar is Een God! In die lyding van ons wonde deur die kreun van kwynend kroos het ‘n nuwe lied op ons tong geval wat saam met die daeraad bly bloos;… dit is ‘n lied van stille wagting, ‘n lied op wat moet kom om in die fleur van ons geslagte tot die mooiste skoonheid te…

Gedig: Boer se Onrus Groet

Stille donker nag, So ook is die dag. Die geduld van ‘n Boer, Sit hy vyand en beloer. Agter die kakibos geen roer, Slegs die wind gesuis wat sloer. Stadig kom die duiwel onbewus, Min wetend van Boer en hom se lus. Strompelende ego stem deur die lug, Lewensblus gaan hom nou-nou tug. Vinger stadig op die sneller …… Hartklop…

Lappop

Gedig: Lappop

DEUR DRIES KRIEL Sy is van Boere afkoms Net vier kort jaartjies oud Haar oë is soos die hemel En vlegseltjies van goud Op hul plaas daar in die Vrystaat Waar hul klipsteen woning staan Neem sy haar tuisgemaakte lappop Oral waar sy gaan Die diere het sy almal By die naam geken So weet sy altyd eerste Waar broei…

Slawerny

Eskom – ‘n Boere Perspektief op Onafhanklikheid van Regeringsdienste

ESKOM – Wanneer ons hoor van Eskom se probleme en finansiële situasie, dan wonder mens hoe sal ons voortbestaan sonder krag. Sonder krag gaan daar nie kos op die winkelrakke wees nie en daar gaan nie suiwer drinkwater wees nie. So waar laat dit ons; hoe lyk die toekoms vir die Boerevolk indien ’n “blackout” in die hele Suid-Afrika sou…

David Christie: Kampsmarte

KONSENTRASIEKAMP – Die maanverligte omgewing sien spookagtig daaruit terwyl ek met die pad tussen die rye tente afstap. Die stof plof met elke tree en trap rondom my velskoene, en warrel dan kophoogte op om rondom my lyf se trekwind, my vir n wyle te agtervolg. Ek hoor die kinkhoeskugte wat uit sekere tente opklink, die gesnik van n moeder…

Boervolk Oorwinning! Boere weer in Beheer van Eie Erfenisse

David Boerseun – Dié wat so rondgaan en sê “Boere, Boere,” is nie noodwendig Boere nie. Toets ware Boere en Boerskap oor die vreugde wat getoon word wanneer die Boervolk wel ‘n oorwinning in die stryd om ware vryheid het. Die valse Boere sal allerhande verskonings maak – en selfs hierdie plasings op hul “Boere” blaaie verwyder – juis omdat…

Die Rebellie van 1914 – Vanjaar 100 Jaar Gelede

Piet Rudolph – Die Boerevolk roep in herinnering die smartvolle gebeure wat begin het by Treurfontein (Coligny). Die reg van die Boeresaak wat sy oorspring gehad het by die oorgawe by Vereeniging toe daar heimlik ooreengekom was dat die Boerevolk sy vryheid sal terugneem as Engeland weer iewers in konflik kom. Die konflik hetr gekom met die verklaring van oorlog…

Die Boeremag – Ons Het ‘n Aandeel

Piet Rudolph – Dit was my groot voorreg om op Sondag 15 Junie saam met mnr. Dirk van Vuuren, ’n besoek te kon bring aan mnr. Tom Vorster by Zonderwater- en mnr. Dirk Hanekom, by Baviaanspoortgevangenis. Sover as ons kon vasstel ontvang al die Boeremaglede kontakbesoeke. Daardeur was ons beter in staat, om anders as deur die glasgordyn, ’n goeie…




Boerevolk Erfenisbewaring