KATEGORIE ARGIEWE: Boere Geskiedenis

Boervolk Geskiedenis (Opinies – Sien Vrywaring)

Regering Probeer om Boere se Geskiedenis te Begrawe

FRANSPOORT – Twee outentieke dokumente van 1896 is gevind in ‘n veld versteek in Franspoort en is aan die burgerregte-organisasie AfriForum oorhandig. Franspoort vorm deel van die grondeise wat plaasvind in die noordooste van Pretoria, Sentraal-Transvaal. Volgens Tarien Cooks, provinsiale koördineerder vir AfriForum in Sentraal-Transvaal blyk dit dat ongerymdhede rakende dokumente plaasvind in die gebied, en dit in ‘n tyd…

177 Jaar Herdenking, Moord op Piet Retief en sy Manne

GESKIEDENIS – Dit is vandag 6 Februarie 2015, die 177-jarige herdenking van die verraderlike moord op Goewerneur Pieter Retief en 70 manskappe op 6 Februarie 1838. Op daardie noodlottige Dinsdagoggend,6 Februarie 1838, is Retief, sy manskappe,waaronder 4 jong seuns en sowat 30 agterryers deur die Zoeloekoning Dingane se impis om die lewe gebring. Retief het,ten spyte van waarskuwings,’n tweede keer…

Skotte tydens die ABO

Geskiedenis: Skotse Soldate met Kakievoorskote

MAGERSFONTEIN – Skotse Soldate het in Suid-Afrika begin om kakievoorskote te dra om hul helderkleurige rokke en blink roktasse te kamoefleer. Die ‘hairy merries” en die ‘sokkies-en-rokke-manne’ het die Boere die Skotte genoem wat tydens die Anglo-Boereoorlog (ABO) teen hulle geveg het. Mej. Joan Abrahams, ABO-kenner van Bloemfontein, vertel hoe die Skotte altyd in hul wol-geruite rokke geveg het tot…

Boere Geskiedenis: Louw Jacobus Wepener

BOERE GESKIEDENIS – Louwrens Jacobus Wepener, gesneuwel in die ouderdom van 53 jaar en 25 dae. Hy het geval toe hy die onmoontlike vermag het en die berg reeds oorwin was. Want die Basoeto’s was aan die vlug toe hy getref is. In ons hele galery van oorlogshelde is daar geeneen merkwaardiger as Louw Wepener nie. Hy was ‘n fyn…

Anglo-Boereoorlog Kleinode

BOERE GESKIEDENIS – Baie mense twyfel oor die betekenis van ons geskiedenis. Selfs met die herdenking van die Anglo-Boereoorlog staan sekeres van ons, al het ons direkte bande met die oorlog, ietwat koud teenoor die gebeure van meer as100 jaar gelede. Daar is ook baie uitsonderings – mense wat met groot entoesiasme kan vertel van hul bande met prominente betrokkenes…

Verskroeide Aard

16 Junie: Dag van Onreg – Verskroeide Aarde

VERSKROEIDE AARDE – 16 Junie is die datum waarop een van die laakbaarste onregte in die geskiedenis van die mensdom gepleeg is. Op dié datum in 1900 het Frederick Roberts, aanvoerder van die Britse invalsmagte in Transvaal en die Vrystaat, sy verfoeilike Proklamasie 5 van 1900 uitgevaardig. Die proklamasie was ‘n erkenning dat die Britse oormag van ‘n halfmiljoen soldate,…

Bloedrivier

Die Boer se Gelofte

Die Gelofte (Afrikaans) “Hier staan ons voor die heilige GOD van hemel en aarde om ‘n gelofte aan Hom te doen dat as Hy ons sal beskerm en ons vyand in ons hand sal gee, ons die dag en datum elke jaar as ‘n dankdag, soos ‘n sabbat sal deurbring, en dat ons ‘n huis tot Sy eer sal oprig…

Rebellie 1914: Die Lewe en Teregstelling van Jopie Fourie

BOERE GESKIEDENIS – Jopie Fourie is op 28 Augustus 1878 op die plaas Hartebeesspruit gebore, in die distrik Pretoria. Hy was dus ten tye van sy dood 36 jaar oud. Hy het aanvanklik die plaasskool te Wildebeeshoek besoek en daarna die skool van die heer Louis te Pretoria. Hy was ook nog in een of meer ander skole in die…




Boerevolk Erfenisbewaring