KATEGORIE ARGIEWE: Algemene Blog

Algemene Blog (Opinies – Sien Vrywaring)

weegskaal

Bainsvlei Moordenaar Erken Skuld op Vier Aanklagte

BLOEMFONTEIN – Hy het Noeline Koekemoer (16) gewurg totdat sy “swak” geword het, toe verkrag hy haar. Sy het haar aanvanklik verset en hom met haar hande geslaan, toe wurg hy haar. Hy het voorsien sy kon doodgaan, maar dit het hom nie gepla nie. Toe hy die woonstel verlaat het, was sy baie swak. Sy het mediese hulp nodig…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Snoet se dinge – Verdrukte Volk

Snoet de Wetter – Wat het geword van daardie eens trotse Boerevolk? ‘n Volk wat nie geskroom het om die bul by die horings te pak nie. Dit was juis hierdie inbors wat gelei het tot die Groot Trek en uiteindelike vestiging van die Boere-Republieke, naamlik die ZAR en die OVS. Selfs wanneer oorlogswolke rondom hierdie vrye republieke saamgepak het,…

Snoet se Dinge – Die Keuse is Joune

Snoet de Wetter –  Die keuse is joune: Trots of skaam? Is dit moontlik vir ‘n regdenkende persoon om te kan verstaan wat werklik in ‘n liberalis se kop aangaan? Hierdie vraag is al ‘n gereelde kuiergas in Snoet se gedagtes, en die vraag kom lê elke keer besoek af na idiotiese uitsprake deur duidelik versteurde liberaliste. Na afloop van…

Snoet se Dinge – Die Staking

Snoet de Wetter – Die staking wat die oorsaak was van algehele chaos in en om Rustenburg, het nou na vyf maande tot ‘n einde gekom. Wat min mense egter besef, is dat daar steeds baie onskuldige mense is wat swaarkry as gevolg van hierdie hartseer sirkus. Die eerste vraag wat by Snoet opkom is: Hoe gaan ons wat nie…

Snoet se Dinge – Die Rugby-Misleiding

Snoet de Wetter – Suid-Afrika se destydse Eerste-Minister, John Vorster, het toegelaat dat die All Blackrugbyspan hierheen toer met ‘n Maori-rugbyspeler in hulle geledere. As Snoet reg onthou was dit in 1970 gewees. Enigiemand met slegs ‘n tikkie logika, verstaan tog dat klein toegewings direk lei tot groot nederlae. Die Suid-Afrikaanse rugbypubliek is stelselmatig gewoond gemaak aan rasgemengde rugby. ‘n…

Oor Krieket en Kwotas

deur Leon Lemmer Tydens apartheid het die Indiese regering jaarliks in die Verenigde Nasies oor Suid-Afrika se rassebeleid gekla en strafmaatreëls voorgestel. Later het onafhanklike Afrika-lande saam in dié koortjie…

Beeld kry nuwe redakteur

Die assistant-redakteur van City Press, Adriaan Basson, is as die nuwe redakteur van Beeld aangestel, het Sapa Woensdag berig. “Ek is baie opgewonde om by Beeld aan te sluit. Die…




Namecheap