KATEGORIE ARGIEWE: Afrikaner Geskiedenis

Afrikaner Geskiedenis (Opinies – Sien Vrywaring)

GESKIEDENIS: Die Leiervraagstuk

GESKIEDENIS – Die leiersvraagstuk: Waarvandaan kom ons leiers? Omdat ons as volk van Europese herkoms is en grootliks beinvloed is deur die idées van die Hervorming van die 16e eeu en die vryheidstryd van die Laaglande teen die Spaanse oorheersing, het die beginsels van demokrasie ons nog altyd gerig. Demos (volk) kratinos (regeer) is ‘n Griekse beginsel wat dateer uit…

Op 15 Januarie 1876 is die Eerste Afrikaanse Koerant Uitgegee!

Vandag, presies 128 jaar gelede, is die eerste koerant in ons taal, die Afrikaanse Patriot, gepubliseer. As ‘n mens kyk na die kwessies op die voorblad, het dit in byna…

Uniegebou 1925

Pretoria in Oktober 1931 tot stad verklaar

PRETORIA – Op 14 Oktober 1931 is Pretoria amptelik tot stad verklaar. Dit sou die Afrikanerstad by uitnemendheid word en vir vele ’n simbool van Afrikaners se oorheersing van Suid-Afrika – positief of negatief. Nadenke oor die wese van ’n stad, maak die geval van Pretoria uiters aktueel.