KATEGORIE ARGIEWE: Blogs

Algemene en/of Persoonlike Blogs (Opinies – Sien Vrywaring)

Slagtersnek Rebellie Vandag Tweehonderd Jaar Gelede

GESKIEDENIS – Die Slagtersnek-rebellie verwys na ‘n Boer in die Oos-Kaap, Johannes Bezuidenhout, se kortstondige opstand teen die Britse bewind in die tydperk 1815–1816. Dit word ook as een van die redes vir die ontstaan van die Groot Trek beskou. Die naam Slagtersnek, waar die rebelle gevang is, is ontleen aan die Britse handelaars van Grahamstad wat hier bymekaar gekom…

Smiley

Grappe: Kieskeurige Polisiehonde

GRAPPE EN HUMOR – Eendag staan ek en bekyk die polisie toe hulle ‘n oproerige skare moet hanteer. So ‘n fris kaptein, lyk soos ‘n Kelvinator met ‘n kop op, is aan die roer van sake. Toe die betogers nader kom bulder hy “Waterrr Canon!“. Die polisie trek toe los met daai waterstraal en spuit die klomp so halwe straatblok…

BOERE GESKIEDENIS: Anglo-Boereoorlog en ANC se Bisarre Rasse Ideologie

BOERE GESKIEDENIS – Duidelik het Nathi Mthethwa, minister van kuns en kultuur, geen begrip van die komplekse historiese prosesse van die afgelope 100 jaar en meer nie. Met geen sukses kon hulle die trotse Afrikaanse taal uitwis nie, en nou teiken hulle die Boere Geskiedenis. Dit kan duidelik gesien word dat ons Boere Geskiedenis aangepas moet word by die ANC…

ANC Beleid dat Boere Geskiedenis Verander na Afrikaner Geskiedenis

BLOEMFONTEIN – Presies 116 jaar na die uitbreek van wat tot nou toe as die Anglo-Boereoorlog (ABO) in ons Boere Geskiedenis bekend gestaan het, is die naam amptelik na die Suid-Afrikaanse Oorlog verander. So gaan die toekomstige Boerejeug stadig maar seker van hulle geskiedenis en kultuur beroof word. Nathi Mthethwa, minister van kuns en kultuur, het die aankondiging gedoen toe…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Bloedrivier

Geboorte Herdenking van Boer Andries Wilhelm Jacobus Pretorius

BOERE GESKIEDENIS – Andries Wilhelmus Jacobus Pretorius, gebore 27 November 1798, Graaff-Reinet. Hy sterwe op 23 Julie 1853, Grootplaats in Pretoria van Sentraal-Transvaal. Andries was ‘n Voortrekkerleier wat ‘n belangrike rol gespeel het in die vestiging van die Zuid-Afrikaansche Republiek, sowel as die vroeëre, maar kortstondige Natalia Republiek in Suid-Afrika. Hy was ook ‘n sleutelfiguur in die Slag van Bloedrivier…

weegskaal

Bainsvlei Moordenaar Erken Skuld op Vier Aanklagte

BLOEMFONTEIN – Hy het Noeline Koekemoer (16) gewurg totdat sy “swak” geword het, toe verkrag hy haar. Sy het haar aanvanklik verset en hom met haar hande geslaan, toe wurg hy haar. Hy het voorsien sy kon doodgaan, maar dit het hom nie gepla nie. Toe hy die woonstel verlaat het, was sy baie swak. Sy het mediese hulp nodig…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Skildery van die Bosoorlog

Bosoorlog – Die Helde van Gister (Film)

BOSOORLOG – Soldate wat Suid-Afrika se grense beskerm en beveilig het teen insypelaars en terreurdade gedurende die Grensoorlog-jare vanaf 1966 tot 1989, word vandag in baie opsigte gemarginaliseer in die Suid-Afrikaanse samelewing, maar veral deur die Suid-Afrikaanse en Namibiese Regerings, waar die opponente van die destydse Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) nou aan bewind is. Oudsoldate van Suid-Afrika word baie keer stroef…

Bloedrivier

Gelofte Dag, Die Slag van Bloedrivier op Sestien Desember 1838

BOERE GESKIEDENIS – Die Slag van Bloedrivier is op 16 Desember 1838 naby die Bloedrivier in die huidige Natal, geveg. Sowat 470 Boere, onder leiding van Andries Pretorius, het ‘n ossewalaer beskerm teen tussen 10 000 en 20 000 Zoeloe-impies. Die Zoeloekrygers, onder Koning Dingaan se regering, is aangevoer deur Dambuza (Nzobo) en Nhlela. Op 15 Desember 1838 het die Boere inligting…




RoboForm - Learn more ...