KATEGORIE ARGIEWE: OPINIE

Persoonlike en Ander Opinies (Sien Vrywaring)

Adriaan Vlok

BRIEWE – Huigelaar Adriaan Vlok Vorige Apartheidsminister van Polisie

BRIEWE – Adriaan Vlok het verlede week ingebel na ‘n radioprogram waarop mnr. Thabo Mbeki se broer die gasspreker was. Vlok sal onthou word as die voetewasser van Frank Chikane, wat hy en sy veiligheidspolisie wou vermoor gedurende die sogenaamde apartheidsjare. Mbeki het onmiddellik wal gegooi en gesê dat hy sy eie voete sal was. Adriaan Vlok was weer vol…

Slagtersnek Rebellie Vandag Tweehonderd Jaar Gelede

GESKIEDENIS – Die Slagtersnek-rebellie verwys na ‘n Boer in die Oos-Kaap, Johannes Bezuidenhout, se kortstondige opstand teen die Britse bewind in die tydperk 1815–1816. Dit word ook as een van die redes vir die ontstaan van die Groot Trek beskou. Die naam Slagtersnek, waar die rebelle gevang is, is ontleen aan die Britse handelaars van Grahamstad wat hier bymekaar gekom…

Vrystaat Landskap

BRIEWE: Aan die Boer, Vergewe ons

BRIEWE – Ek is nie ‘n boer nie, ek en my man het ‘n hoewe buite Bloemfontein waar ons met lusern boer en ‘n paar skape het. Vandag was vir my ‘n sieldodende dag. Ons Damara ram Oupa het vandag net gaan lê. Hy het goeie jare gehad en het vir ons baie dragtige ooie gegee. Ek moes hom sleep…

Smiley

Grappe: Kieskeurige Polisiehonde

GRAPPE EN HUMOR – Eendag staan ek en bekyk die polisie toe hulle ‘n oproerige skare moet hanteer. So ‘n fris kaptein, lyk soos ‘n Kelvinator met ‘n kop op, is aan die roer van sake. Toe die betogers nader kom bulder hy “Waterrr Canon!“. Die polisie trek toe los met daai waterstraal en spuit die klomp so halwe straatblok…

BRIEWE: Wat Behels Lasterlike Woorde op Sosiale Media

BRIEWE – Daar is elke dag tallose mense wat stellings op sosiale media maak wat as rassisties geïnterpreteer kan word, hetsy in kommentaar op nuus, gespreksgroepe of in ander internet-forums, sonder om te besef dat hulle met vuur speel en dat hulle op verskillende maniere aanspreeklik gehou kan word. Rassistiese stellings wat teen blankes gemaak word, is in baie gevalle…

BRIEWE: Jacob Zuma se Verskuilde Agenda Gaan Hom nog Duur te Staan kom

BRIEWE – Jacob Zuma, Suid-Afrika se president is inderdaad bekend daarvoor dat die moeilikheid hom vasklou met sy korrupte aksies en skelm streke. Die Nhlanhla Nene-Des van Rooyen-debakel het egter skade aangerig aan die onwrikbare lojaliteit. Daar hang ‘n donker wolk oor Zuma in die opkomende jaar 2016, in Februarie en Maart sal Zuma se regsadviseurs die skild op verskeie…

Bloedrivier

WAT EN WAAR: Geloftefees Datums en Plekke 2015

GELOFTEFEES – Op 16 Desember 2015 herdenk ons die Goddelike ingryping en oorwinning by die Slag van Bloedrivier in 1838. Daar sal Geloftefeeste gehou word oor die lengte en breedte van Suid-Afrika. Indien daar feeste plaasvind wat nie op die lys is nie, lig ons asseblief in. Hier volg ‘n lys van Geloftedag byeenkomste dwarsoor die land. Dit is verblydend…

BRIEWE: Geloftedag te Balmoral

BRIEWE – Geloftedag op 16 Desember 2015 te Balmoral. Ons gaan vanjaar weer Gelofte na kom by die Balmoral-konsentrasiekampkerkhof. Dit staan in die teken van onderhandelings vir die verkryging van die grond waarop die konsentrasiekamp geleë is en ons wil juis saam bid vir die suiksesvolle afhandeling daarvan. Met die energieke insette van kommandant Willem Ratte en Marius Harding hoop…




Boerevolk Erfenisbewaring