Misterieuse Voorwerp op Mars Gevind
NASA – Die jongste omstrede foto wat deur Nasa se Mars Curiosity Rover geneem is, het aanhangers van dié wetenskapfiksie tot waansin gedryf. Op die nuwe foto kan iets gesien word wat na ’n Star Destroyer uit die trefferrolprentreeks lyk. Dit lyk waarliklik nogal baie na die ruimte-oorlogskepe wat in die eerste plek deur die Empire in die Star Wars-sage…...