KATEGORIE ARGIEWE: Wetenskap en Tegnologie

Wetenskap en Tegnologiese Nuus

Antroposeen, Klimaatsverandering, Aardverhitting en Uiterste Weerpatrone

WETENSKAP EN TEGNOLOGIE – Dit is duidelik dat die aarde’n nuwe geologiese tydvak betree het nl. die Antroposeen. ’n Amptelike klassifikasie daarvan sal waarskynlik vanjaar nog gedoen word deur die Wetenskaplikes van die Antroposeen-werkgroep, en dan in wetenskaplike tydskrifte, skoolhandboeke en geskiedkundige geskrifte opgeteken word. Wetenskaplikes debatteer nou nog oor die werklike begin van die Antroposeen tydvlak. Die mensdom het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Hacker

Botnet slaan toe op webtuistes na Facebook boodskap

TEGNOLOGIE – ‘n Kriminele Botnet is besig om op webtuistes toe te slaan na die verspreiding van ‘n valse gerug op Facebook. Volgens Hoax-Slayer, is Mark Zuckerberg definitief nie van plan Miljoene Dollar uit te deel aan mense wat ‘n valse gerug oor hom via Facebook versprei nie. Die aanslag op webtuistes, wat dan ook ‘n Facebook-blad het, het begin…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Planeet Mars sal sy Eie Ring kry

WETENSKAP – Mars sal ook eendag ’n ring soos dié van Saturnus kry. Die ring sal gevorm word deur Phobos, een van Mars se twee mane, luidens die bevinding van ’n studie wat in die vaktydskrif Nature ­Geo­science gepubliseer is. Dit sal egter eers oor tussen 20 miljoen en 40 miljoen jaar gebeur. Phobos wentel algaande nader aan Mars, in…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Sout Water op Mars Gevind

WETENSKAP –  Navorsers het bevind dat  daar gedurende die somermaande soutwater van hellings op Mars afloop. Dié bevinding is in die vaktydskrif Nature Geoscience gepubliseer nadat beelde van Nasa se Mars-ontdekkingstuig, wat om dié planeet wentel, bestudeer is. Die baie soutagtige water op Mars verdwyn weer in die winter – Afrikaanse Nuus...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Fossiele Dui Inderdaad op Nuwe Spesie

KAAPSTAD – Dié visse van 360 miljoen jaar oud is ook ’n nuwe spesie, altesaam 30 fossiele van jong selakante in tonne swart skalie is op die plaas Waterloo naby Grahamstad in die Oos-Kaap gevind. Dr. Rob Gess, het dié navorsing gedoen terwyl hy aan sy doktorale studie aan die Universiteit van die Witwatersrand gewerk het. Die nuwe spesie staan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Naledi Grot Lewer nog Vondse op

WETENSKAP – Homo naledi is nie die enigste nuwe vonds nie, die paleontoloog en sy span soek tans ses tot sewe dae per week in ander grotte en het nog ontdekkings gedoen. Prof. Lee Berger, paleontoloog van die Universiteit van die Witwatersrand se Instituut vir Evolusionêre Studie het verlede week internasionale nuus gemaak met die nuwe fossielvonds. Daar is egter…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: China se Onbemande Vliegtuig kan Deur Mure Sien

CHINA – Die Chinese weermag het ’n nuwe gewapende onbemande vliegtuig onthul wat toegerus is met ’n radarstelsel wat deur mure kan “sien”, is Maandag bekend gemaak. Die tuig, met die naam van Caihong 5 (Reënboog 5), sal ’n omwenteling in lugaanvalle teweeg bring, volgens die Chinese regering. Terroriste het wegkruipplekke. Hulle kan in die bosse of in ’n huis…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Ses Duur Lokomotiewe Kapoet Weens Spaanse Taal

TEGNOLOGIE – Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) gaan Spaanse kundiges hierheen laat kom om sy omstrede Afro 4000-diesellokomotiewe te versien. Prasa wou dié peperduur lokomotiewe, wat vir R600 miljoen uit Spanje aangekoop is, ten volle teen einde Augustus in gebruik neem, maar minstens ses is tans buite werking. Nóg ’n lokomotief het in die Kimberley-werf ontspoor kort nadat ’n passasierstrein wat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap