KATEGORIE ARGIEWE: Suid-Afrika

Suid-Afrikaanse Nuus

Louis Heyns – Pediater Vermoor in Wes-Kaap

Dr. Louis Heyns (59), ‘n pediater in die Wes-Kaap se lyk is in ’n vlak graf gevind nadat ’n intensiewe soektog plaasgevind het gedurende die afgelope vyf dae. Sy liggaam...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Morne Nel

Morne Nel – Terroriste skiet jongman

Vier terroriste het verlede week mnr. Morne Nel (32) by sy woonhuis oorval en in die teenwoordigheid van sy jong kinders en sy meisie doodgeskiet. Mnr. Nel woon op ’n...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
HK Grobler (79) Lichtenburg

Bejaarde Boer op Lichtenburg Aangeval

LICHTENBURG – Geen verdagtes is tot dusver gearresteer in verband met die aanval Maandagoggend op ‘n boer in die Lichtenburg-distrik nie. Volgens polisiewoordvoerder, Amanda Funani, is die 79-jarige HK Grobler tussen 01:00 en 02:00 deur vier verdagtes op sy plaas, Doringbult, oorrompel en aangerand, waarna hulle met ongeveer R20 000 kontant en drie jaggewere op die vlug geslaan het. Grobler…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Só verraai die DA volgelinge met SEB

RUBRIEK – Die meeste lesers van dié rubriek is waarskynlik wit, Afrikaanssprekend, middelklas en hardwerkende belastingbetalers. Sou hulle stem, is dit waarskynlik vir die Demokratiese Alliansie (DA) omdat hulle glo dié party bevorder hul belange beter as enige ander party. Hul steun is waarskynlik een van die groot redes waarom die DA die laaste tyd […]


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier