KATEGORIE ARGIEWE: Oos-Kaap Nuus

Oos-Kaap Nuus

Mielies

Warmer Jaar Gaan Voedselpryse Raak

KAAPSTAD – Alle aanduidings is daar dat 2015 die warmste jaar op rekord sal wees en dit voorspel niks goeds vir die landbou of kospryse nie. Volgens prof. Francois Engelbrecht, ’n senior navorser in klimaatstudies by die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR), is daar blykbaar die afgelope sewe weke reeds ’n gevestigde El Niño oor groot dele van die sentrale- en…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Willie v Rensburg

Grahamstad Boer kan sy Plaas Verloor

GRAHAMSTAD –  ’n Volstruisboer van Grahamstad kan sy plaas van R60 miljoen kwyt wees as Standard Bank die hof kan oortuig dat hy by magte is om teen die Boer op te tree. Ash Davenport (63), wie se familie reeds sedert 1956 op die grond boer, het in Desember 2014 uitgevind dat sy lening deur sekuritering nou glo aan ’n bank…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Twee Vas oor Geverfde Standbeeld

PORT ELIZABETH – Twee verdagtes sal binnekort in verband met die tweede voorval van vandalisme op Uitenhage se soldatestandbeeld in die hof verskyn. Die standbeeld op Markplein in die Oos-Kaap is vermoedelik Maandag in die vroeë oggendure met wit verf ontsier. Die name “Lebo” en “Vuvu” is ook met wit verf op die standbeeld se voetstuk geverf. Die polisie het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Bedford Aanval, Bejaarde Boender Aanvaller met Kierie

BEDFORD – Humphrey Tyler (83), ‘n oudjoernalis en skrywer is buite hul huis in Bedford in die Oos-Kaap aangeval. Humphrey en sy vrou, Pat (82), het gister hul motor in die motorhuis geparkeer nadat hulle winkels toe was. Hy het uit die motor geklim in die motorhuis toe daar die volgende oomblik ’n man voor hom staan. Volgens Pat het die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Betogers, Traanrook en Vergifnis

PORT ELIZABETH – Betogers en traanrook in die voorportaal, die teenwoordigheid van ’n minister en ’n DA-raadslid op sy knieë wat om vergifnis smeek. Dít was Donderdag alles deel van ’n dag van hoogdrama by die Nelson Mandelabaai-metro se vergadering in die ou Wolraad-gebou in Sentraal hier waar die metro se begroting voorgelê is. Omstreeks 11:15 het ’n groep betogers…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Jayde Panayiotou, Moord Saak Uitgestel tot Augustus

PORT ELIZABETH – Christo­pher Panayiotou, vermoedelike baasbrein agter die moord op sy vrou, Jayde, verskyn vandag Vrydag in die hof. Christopher is vandag vir die eerste keer sedert die moord op Jayde in April, saam met sy medeverdagtes, Thando Siyoni en Siz­wezakhe Vumazonke, in die hof. Die saak is uitgestel tot 13 Augustus 2015 vir verdere ondersoek. Christopher se prokureur,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boere Spring Self in en Herstel Pad

BAVIAANSKLOOF – Die dreigende staking van aflewerings en moontlike boikot van toeriste het die Baviaanskloof se inwoners self ’n plan laat maak. Die M397 tussen Willowmore en Patensie wat deur die Baviaanskloof in die Oos-Kaap kronkel word vir jare as ’n pad vir viertrekkundige bestuurders aanbeveel. Tog het die toestand van die pad vir vragmotors wat goedere aflewer en munisipale…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Lyfwagte vir Lede na Beweerde Dreigemente

SAKE – Dreigemente van geweld teen amptenare van die Nelson Mandelabaai-metro se direktoraat menslike nedersettings word só ernstig beskou dat lyfwagte oor hulle waak. Die verskerpte veiligheidsmaatreëls geld blykbaar vir die departementshoof, Lindile Petuna, en die munisipale woordvoerder, Mthubanzi Mniki. Mniki het glo aan Die Burger gesê die wagte is aangestel ná ’n sekerheidsontleding van die dreigemente teen hom en…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap