KATEGORIE ARGIEWE: Oos-Kaap Nuus

Oos-Kaap Nuus

Vermiste Matiestudent se Lyk Gevind

KAREEDOUW – Die vermiste matiestudend, Johan van Huyssteen (22), se lyk is Dinsdagoggend gevind nadat hy Maandagmiddag by ’n krans op hul familieplaas in Kareedouw, Oos-Kaap afgegly het. Sersant Majola Nkohli, ‘n polisiewoordvoerder, het bevestig dat Johan se lyk gevind is. Johan het blykbaar saam met vriende by die waterval van sowat 45 m hoog op die plaas Hudsonvale gestap…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Danksy Oplettendheid is Moontlike Haai Aanval Gestuit

PORT ELIZABETH – Dit is danksy ‘n oplettende vlieënier in Jeffreysbaai, Oos-Kaap dat ’n moontlike tweede haai-aanval vanjaar voorkom is. Volgens Marcelle van Schalkwyk van die Jeffreysbaai-buurtwag het hulle klagtes ontvang vanaf inwoners oor die helikopter se alledagse geraas, maar was dit nie vir die helikopter wat daagliks ’n ogie oor die see hou nie, was daar dalk ’n slagoffer…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

SA se Donker Toekomsvenster op die Mieliemark

SAKE – Met 2016 net ‘n paar dae weg is die bekommerde vraag hoe lyk die mieliemark vir volgende jaar. In November vanjaar was daar nog hoop vir laat aanplantings as die ­reën kom, egter het die droogte sy greep op die land nou dramaties versterk. Dit beteken dat enige aanplantings vanjaar, asook in die weste van die land nou…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
weegskaal

Bestuurslisensies, SA se nuwe Strafpuntstelsel

SAKE – As ‘n motoris in SA voortdurend die padreëls verbreek, kan sy lisensie gekanselleer word asook kan hy gedwing word om sy bestuurderslisensietoets weer te neem. Suid-Afrika se bestuurderstrafpuntstelsel sal op 1 April 2016 van stapel gestuur word. Volgens die verslag van Wheels24, is die stelsel in September 1998 in die wet onderteken as deel van die Aarto. Die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Hittegolf Duur tot Vrydag

SAKE – Hitte-uitputting kan rampspoedige gevolge vir mens en dier hê en aangesien die hittegolf nog steeds woed het Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24 die volgende waarskuwing en wenke gegee. Die belangrikste om te onthou is dat hitte-uitputting tot beroerte kan lei. Sy waarsku teen dehidrasie en moedig mense aan om baie water te drink: hou kinders, babas bejaardes en troeteldiere…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Tamaties

Droogte Krisis maak Somersaai Boere Desperaat

SAKE – Reënbuie wat sedert verlede naweek in sekere gedeeltes van die land geval het, soos by Bothaville, Viljoenskroon, Welkom in die Oranje Vrystaat, Ermelo, Hendrina, Morgenzon en Piet Retief, in die Oos-Transvaal was meestal lig en onvoldoende, veral vir die talle Boere wat al in hul derde droogtejaar is. Lichtenburger in die Wes-Transvaal was wel verheug oor 15 mm…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Koringland

Weens Droogte is Duur Brood Beslis jou Voorland

SAKE – Hoewel internasionale koringvoorraad voldoende is en die dollarprys van koring relatief laag is, het skerp hoër invoertariewe en die swakker rand ’n kwaai impak op die koste van meel en brood. Volgens Phil Roux, uitvoerende hoof van Pioneer word sowat die helfte van Suid-Afrika se koring ingevoer, maar invoerheffings op koring het van R460 per ton in ’n…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vliegongelukke, Swart Jaar vir SA Lugvaart

SAKE – Meer mense is tot in Oktober vanjaar in vliegongelukke in Suid-Afrika dood as in die hele 2014. 33 mense is volgens die Burgerlugvaartowerheid (BLO) in die tien maande dood en 32 mense in die hele 2014. Die meeste sterfgevalle was mense in private vlugte. Daar was 132 voorvalle in die tien maande teenoor verlede jaar se 196. Augustus…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier