KATEGORIE ARGIEWE: Oos-Kaap Nuus

Oos-Kaap Nuus

Elephants of Eden Mishandel Olifantjies

OOS-KAAP –  Dieremishandelingsklagtes is teen ‘n olifanthawe in die Oos-Kaap oor beweerde wreedheid gelê, het die DBV gesê. Wendy Wilson van die DBV het gesë dat die klagtes teen  Elephants of Eden, sy direkteure en bestuur gelê is. Dit was nodig nadat die DBV ontstellende beeldmateriaal gesien het waar baba en jong olifantjies mishandel is en aan wrede opleidingmetodes onderwerp…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Tante wat Kind Mishandel: Vonnis Uitgestel

NELSPRUIT – Die vonnisoplegging van ‘n vrou, van Nelspruit, wat haar jong niggie vir jare gemartel het, se vonnis is Vrydag in die Nelspruitse-streekhof uitgestel. Die saak is uitgestel tot 21 Mei, nadat aanklaer Magda Marais gesê het dat maatskaplike werkers nog nie ‘n voorvonnisverslag voorgelê het nie. ‘n Sapa-korrespondent het berig dat die vrou in aanhouding sou bly. Die 39-jarige…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Stakers steek Oos-Londen se stadsaal aan die brand

Die Oos-Londense polisie moes rubberkoeëls en water-kanonne gebruik om stakende lede van die munisipale vakbond, Samwu, uitmekaar te jaag. Die stakers het eiendom van die Buffalo Metro waaronder ook die...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Plaasmoord: Twee in Gauteng Vasgetrek na Barkly-Oos-aanval

 Twee vermeende swart plaasaanvallers sal Dinsdag na verwagting in die landdroshof op Barkly-Oos verskyn ná die moord op ’n boer, Sarel Pretorius, verlede week. Pretorius is verlede Dinsdag op die plaas Roodepoort...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Plaasmoord Eis Merino-Boer

‘n Groot Merinoboer in die Oos-Kaap is op sy plaas in die Barkley-Oosgebied vermoor. Sarel Pretorius is laat in die aand om ongeveer 9h30 doodgeskiet op 14 Januarie 2014 deur...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap