KATEGORIE ARGIEWE: Noord-Kaap Nuus

Noord-Kaap Nuus

Kuruman Aanval: Man Doodgeskiet en sy Vrou Ongedeerd

KURUMAN – Christo Kruger van die plaas Byron tussen Kathu en Kuruman in die Noord-Kaap is Donderdagaand omstreeks 20:00 in sy huis doodgeskiet. Die polisie in die Noord-Kaap soek na die aanvallers. Die aanvallers het gevlug sonder om iets te steel. Volgens die voorsitter van Agri Noord-Kaap se afdeling landelike veiligheid, Joe Scholtz,  is Christo se vrou ongedeerd – Geen…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Upington Bloedbad se Bloedkode Engel op die Deur

UPINGTON – Die grusame moord op Katrina Jagers in Upington, Noord-Kaap en die kode wat met haar bloed op ’n deur geverf is, dui vermoedelik op ’n satanistiese ritueel waarin sy deur die Gordonia-slagter “geoffer” is. Katrina Jagers is Saterdagaand wreed voor verpleegpersoneellede in die parkeerterrein van dié woonstelle vermoor. Haar vermeende moordenaar het haar maag oopgesny en haar ingewande…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Bloedspoor van Upington se Bloeddorstige Aanvaller

UPINGTON – Die bloedspoor van die vermeende Gordonia-slagter, wat sy grusame dade ten aanskoue van talle geskokte toeskouers gepleeg het, het naby ’n bekende dwelmhuis in Upington van die Noord-Kaap begin. Die eerste slagoffer dié betrokke aand blykbaar in die aanvaller se visier was, Hendrik Pretorius (28), is Woensdag uit die Dr. Harry Surtie-hospitaal ontslaan nadat hy ernstige steekwonde in…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Werner Krüger, Leon Bester, Dapper en die Vierkleur

PRIESKA – Werner Krüger ‘n man van Prieska in die Noord-Kaap met ‘n missie om die Slagtersnek-rebellie te herdenk is besig om die land met sy perd, Dapper, en vriende onder andere Leon Bester te deurkruis. Krüger se herdenkingstoer het op 22 Februarie begin en hy het reeds by Sandrivier en Bloemfontein aangedoen, ter herdenking van die Sandrivier en Bloemfontein…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Kubane Kos SA Belastigbetalers Baie Geld

SAKE – Die eerste Kubaanse wateringenieurs het hul opwagting in Bloemfontein en in Kimberley gemaak. Hulle kom blykbaar teen sowat R600 000 per jaar in die departement van waterwese werk. Boonop kos hul hotelverblyf, met etes ingesluit, die regering nog derduisende rande per maand. Hulle moet ook tussen hul verblyf- en werkplek vervoer word. In Bloemfontein, Vrystaat het Oneida Omoya, ’n…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Afriforum se Plaasmoordinisiatief Glo Opbouend

SAKE – AfriForum se vergadering Vrydag, met die ANC se minister van landbou, Senzeni Zokwana, was blykbaar suksesvol. Die vakbondsambreelorganisasie sê moontlike stappe wat gedoen kan word om die veiligheid van Boere en ander in landelike gebiede, te verbeter, is bespreek. Volgens die sambreelorganisasie was die minister glo beïndruk met die stappe wat reeds in plek gestel is om plaaslike…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Jacob Zuma

Mmusi Maimane – President JZ is ‘n Dief

SAKE – Die DA se parlementêre leier, Mmusi Maimane, het president Jacob Zuma as ‘n dief bestempel  en blykbaar gesê hy is bereid om elke reël te verbreek om vervolging vry te spring. Hy het tydens die Nasionale Vergadering se debat oor ‘n mosie van wantroue in Zuma aan ANC LP’s glo gesê hulle sal stem om ‘n man  wat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Protes Aksie Teen Myn se 100 000 Moontlike Afleggings

KURUMAN – Honderde mynwerkers neem vandag aan  ‘n optog by die Black Rock-myn naby Kuruman in die Noord-Kaap  deel uit protes teen die moontlike aflegging van meer as ‘n duisend mynwerkers in dié provinsie. Die werkers sal moontlik hul werk  teen die einde van vandeesmaand verloor. Die mynmaatskappye voer aan dat  die afleggings aan swak winste te wyte is –…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier