KATEGORIE ARGIEWE: Noord-Kaap Nuus

Noord-Kaap Nuus

Venster

Deeltitel Regulasies, Eienaars kan Hul Huise Verloor

SAKE – Voorgestelde konsepregulasies oor deeltitelskemas kan dalk inbreuk maak op woonstel- en meenthuiseienaars se grondwetlike reg op eiendomsbesit. So het dr. Mitzi Wiese, senior lektor in privaatreg aan Unisa, Donderdag gesê in reaksie op die konsepregulasies vir die Wet op die Bestuur van Deeltitelskemas waarop kommentaar nog tot Maandag gelewer kan word. Die burgerregte-organisasie AfriSake het saamgestem dat die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Watergehalte, Waterskaarste en waterveiligheid, Nederland Kom Help

SAKE – Nederland stuur oor drie weke sy voorste kundige om Suid-Afrika met die bestuur van water by te staan. Henk Ovink, spesiale gesant vir internasionale watersake, het vroeër vir pres. Barack Obama gewerk en was lid van die span wat moes help nadat die orkaan Sandy in Oktober 2012 skade van $65 miljard in 24 Amerikaanse deelstate aangerig het. Ovink…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Kennisgewing, Verkeer Situasie Weens Weermagkonvooie

KIMBERLEY – Verkeer op die roetes na die Lohatlha-leërgevegopleidingsentrum gaan vandeesweek druk wees wanneer weermagkonvooie van buurlande die land inkom. Die konvooie sal van talle grensposte en deur die noordelike provinsies en die Vrystaat na die Noord-Kaap beweeg. Die weermageenhede is deel van die Afrika-Unie wat aan die Amani Africa II-opleidingsoefening gaan deelneem. Die oefening duur van 19 Oktober tot…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Duisende Soldate val SA in vir Vredesoefening

LOHATLHA – Meer as 5 000 soldate uit 21 Afrikalande sal die komende week oor ons grense begin stroom. Inwoners van Postmasburg en Kathu sal die meeste geraak word deur die oefening Amani Africa II, een van die grootste gesamentlike vredesoefeninge wat tot nog toe in Suider-Afrika gehou is. Die doel is glo om die soldate vir die Afrikabystandsmag en -snelontplooiingsmag…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Slinkse Plan met Landboukolleges

ELSENBURG – Die ANC-regime het ’n slinkse plan bedink om landboukolleges in Suid-Afrika om te skakel na Engelstalige strukture deur hulle binne afsienbare tyd in te skakel by die Departement van Onderwys. Die plan is blykbaar bedink nadat die pogings om die kolleges te verengels nie geslaag het omdat te min swart betogende studente verbonde is aan die inrigtings. Alhoewel…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Kragnetwerk

Petrusville Bereik Ooreenkoms met Eskom

PETRUSVILLE – Volgens Eskom gaan hulle nie meer die Renosterberg-munisipaliteit in die Noord-Kaap se elektrisiteitstoevoer weens wanbetaling onderbreek nie. Dit volg ná ’n ooreenkoms waarin die munisipaliteit onderneem het om die uitstaande geld aan Eskom te betaal. Eskom sou die elektrisiteitstoevoer op 25 September onderbreek het, maar ’n ooreenkoms is intussen met die munisipaliteit gesluit. Sou die raad nie die ooreenkoms…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vyf Jarige Trots op Haar Nuwe Prostese met Tone

OLIFANTSHOEK – Li-Mari Sweetnam (5) van Olifantshoek naby Upington, Noord-Kaap is trots op dié voetjie waarmee sy kerk toe sal gaan. Marco du Plooy, ’n prostetikus van Constantiapark in Pretoria van Sentraal-Transvaal het vir Li-Mari ’n ­nuwe kunsbeen vir algemene gebruik gemaak en een met ­tone wat sy vir spesiale geleenthede kan gebruik. Li-Mari is sonder ’n skeenbeen gebore en op…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Prasa, Passasiers Wederregtelik Vervoer

KIMBERLEY – Prasa is dieper in die sop ná onthullings dat sy nuwe, omstrede Afro 4000-lokomotiewe nie in die toetsfase betalende passasiers mag vervoer het nie. Die Prasa-lokomotief wat Dinsdag by Modderrivier in die Noord-Kaap ontspoor het, het die Shosholoza Meyl-passasierstrein met betalende passasiers aan boord gesleep. Daar was internasionale en plaaslike toeriste op die trein. Kragtens die Spoorveiligheidsreguleerder (SVR) se klaringsertifikaat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap