KATEGORIE ARGIEWE: Noord-Kaap Nuus

Noord-Kaap Nuus

Organe in Kuruman Man se Vrieskas

KURUMAN – ’n Werknemer van ’n begrafnisonderneming in Kuruman, Noord-Kaap is in hegtenis geneem nadat menslike organe blykbaar in sy vrieskas gevind is. Die polisie van Bathlaros het Vrydag omstreeks 15:30 glo ’n klopjag op die 27-jarige man se huis uitgevoer nadat hulle ’n wenk ontvang het. ’n Hart en longe is na bewering in die man se vrieskas gevind…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

SA se Donker Toekomsvenster op die Mieliemark

SAKE – Met 2016 net ‘n paar dae weg is die bekommerde vraag hoe lyk die mieliemark vir volgende jaar. In November vanjaar was daar nog hoop vir laat aanplantings as die ­reën kom, egter het die droogte sy greep op die land nou dramaties versterk. Dit beteken dat enige aanplantings vanjaar, asook in die weste van die land nou…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
weegskaal

Bestuurslisensies, SA se nuwe Strafpuntstelsel

SAKE – As ‘n motoris in SA voortdurend die padreëls verbreek, kan sy lisensie gekanselleer word asook kan hy gedwing word om sy bestuurderslisensietoets weer te neem. Suid-Afrika se bestuurderstrafpuntstelsel sal op 1 April 2016 van stapel gestuur word. Volgens die verslag van Wheels24, is die stelsel in September 1998 in die wet onderteken as deel van die Aarto. Die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Hittegolf Duur tot Vrydag

SAKE – Hitte-uitputting kan rampspoedige gevolge vir mens en dier hê en aangesien die hittegolf nog steeds woed het Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24 die volgende waarskuwing en wenke gegee. Die belangrikste om te onthou is dat hitte-uitputting tot beroerte kan lei. Sy waarsku teen dehidrasie en moedig mense aan om baie water te drink: hou kinders, babas bejaardes en troeteldiere…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaasarbeid

Landbank gee Boere Grasie vir Lenings

SAKE – Boere in droogtegeteisterde gebiede kan moontlik vir ’n grasietydperk van tot 24 maande in aanmerking kom waarin hul lenings aan Landbank terugbetaal moet word. Mnr. Senzeni Zokwana, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, het onlangs uitgelig dat met die bank en die Nywerheidsontwikkelingskorporasie (IDC) samesprekings gevoer word om Boere in verklaarde droogtegeteisterde gebiede met sagte lenings en verlenging…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Droogte in die Kalahari is Verpletterend

UPINGTON – Die droogte wat die afgelope drie jaar in die Kalahari heers, het tot ’n punt gekom­ waar Boere nie meer weet hoe lank hulle kan uithou nie. Die droogte is verpletterend en die landskap herinner aan tonele uit die Namibwoestyn. Waar eens rollende grasweivelde was vir so ver soos die oog kon sien, is nou “net mooi niks…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Koringland

Weens Droogte is Duur Brood Beslis jou Voorland

SAKE – Hoewel internasionale koringvoorraad voldoende is en die dollarprys van koring relatief laag is, het skerp hoër invoertariewe en die swakker rand ’n kwaai impak op die koste van meel en brood. Volgens Phil Roux, uitvoerende hoof van Pioneer word sowat die helfte van Suid-Afrika se koring ingevoer, maar invoerheffings op koring het van R460 per ton in ’n…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Sanral het Plan met Berugte Kimberley Kruisings

KIMBERLEY – Drie verkeerskruisings om die stad, waar talle mense al hul lewe in ongelukke verloor het, gaan deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) en die provinsiale regering met verkeersirkels en straatligte beveilig word. Dit volg op ’n aankondiging dat AfriForum, in samewerking met Sanral, flikkerende waarskuwingsligte op kruisings van die N12- en R31-roete in die Noord-Kaap gaan aanbring. Die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap