KATEGORIE ARGIEWE: Noord-Kaap Nuus

Noord-Kaap Nuus

Peter Marais

Die ANC se Apartheid – SEB is Rassisme

PRETORIA – Die ANC regeringsbeleid van sogenaamde “regstellende aksie” en die “swart ekonomiese bemagtiging” (SEB) is slegs ’n front vir uiterste rassisme. Dit is die denke van Peter Marais, adjunkpresident van die Bruin Bemagtiging Beweging (BBB). Hy het so iets kwyt geraak tydens ’n paneelbespreking oor rassisme by Unisa. Volgens Marais sal die nuwe voorgestelde wysiging aan arbeidswetgewing blankes, bruin…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Google belê miljoene in Noord-Kaap

Google, die Internet se reus, gaan sowat R100 miljoen in ‘n sonkragprojek bele in die Noord-Kaap om sodoende die ingebruikneming van hernubare energie te versnel. In ’n amptelike verklaring op...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap