Weerdiens Voorspel Hewige Donderstorms
SAKE NUUS – Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) voorspel hewige donderstorms Maandagmiddag oor Sentraal-Transvaal, die sentrale en oostelike dele van Wes-Transvaal en die noordoostelike dele van die Oranje Vrystaat. Oor Sentraal-Transvaal sal dit gedeeltelik bewolk en warm wees, en oor Wes-Transvaal aanvanklik mooiweer en warm, met enkele donderbuie later, behalwe in die westelike dele. Oor die Oranje Vrystaat sal dit aanvanklik…...